Doonside Self-Catering Accommodation
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tophamweg 3, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 100R880 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Doonside Self-Catering Accommodation is in Doonside. Dit is reg langs die strand en bied vakansieverblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is onderskeidelik 'n koningingrootte-bed asook 'n dubbelbed in die kamers en elke kamer het 'n badkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware, eetgerei, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met OpenView. Indien gaste toegang tot die volle DStv-pakket wil hê, kan hulle hul eie DStv-slimkaart en -dekodeerder saambring. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die eetarea bied genoeg sitplek en die sitarea het 2 slaapbanke vir 2 ekstra gaste. Linne wat vir die slaapbanke gebruik word, sal van die breekskadedeposito afgetrek word. Ekstra stoele is beskikbaar as gaste die banke as slaapbanke gebruik.
Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en pizza-oond in 'n veilige tuin. Veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis is beskikbaar. Parkeerplek vir sleepwaentjies is ook beskikbaar.
Die woonstelblok is op die strand en bied direkte toegang tot die strand. Die strand het lewensredders en 'n getypoel. Die buurstrand is Warnerstrand wat gewild is vir branderplankry. Daar is 'n restaurant naby die getypoel. Daar is ook 'n bootklub vir diegene wat wil diepseevisvang. Dit kan direk met hulle gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
- Grieks
- Italiaans
- Portugees
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Margaretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Tophamweg 3, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Doonside Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tophamweg 3, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang