Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornboom

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teresa-laan 513, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Doornboom Gastehuis is in Die Wilgers, 'n woonbuurt in Pretoria. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n werksarea, 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Julia V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik en veilig. Ons (ma en 3 kinders) het baie lekker gebly by hierdie gastehuis. Die plekkie is skoon en netjies en is in 'n veilige omgewi...
Sien meer
Sep 2024
Anna-marie C
Saam met lewensmaat
5.0
Feels like home. Marianne is very friendly, helpful and she goes above and beyond to make it feel like home. The accommodation is clean...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Mari D
5.0
Heerlike groot netjiese skoon en veilige woonstel met als wat jy benodig. Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het so lekker gebly in die plekkie. Di...
Sien meer
Jul 2024
Andries M
5.0
Uitstekende waarde vir geld. 'n Baie ruim, goed toegeruste eenheid. Die beddegoed was kraakvars met genoeg komberse vir die ysige Julie koue. 'n Gasve...
Sien meer
Jul 2024
Santie D
5.0
Really a beautiful place, the host is so kind and helpful. A beautiful place, clean and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marianne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Teresa-laan 513, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Doornboom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teresa-laan 513, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe927ac53d95f3814a0f151ac575131d36a0fa399803c006cf24c9396d05e268d687fb93a208002012ea1ee2f3feb8509eb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 513 Teresa Avenue Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.757928060428 28.3176262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang