Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkloof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Aldrin S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Exclusive. Riana en familie was gasvry en die plek is mooi, rustig en 'n mens kan lekker rus daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir jou geld. Baie lekker! Rustige atmosfeer en mens kan lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Doornkloof is Afrikaans, stylvol, en rustig. Heerlik! Die beste wegbreek met klein kindertjies op die plaas. Veilig, rustig en asemrowend mooi. Kan ook net sowel 'n romantiese wegbreek wees vir 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnitz B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rus vir die siel. Ons as gesin het baie lekker by Doornkloof gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne J
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Awesome. Worth the long drive on the gravel road. Thoroughly enjoyed our stay nestled between a few mountains. The kids could not get enough of the splash pool. Would definitely make a booking in future again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Doornkloof
Thank you Wayne!

Adriaan G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Beautiful, peaceful, kind and friendly host. A piece of Eden in Montagu. My family and I really enjoyed our stay at Doornkloof. It is truly a beautiful place. As we drove in, we were greeted with spectacular views. Riana, the host, was kind and friendly, making us feel welcome. We loved the place and will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Doornkloof
Thank you Adriaan for the kind words!!

Claire F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beautiful cottage in a peaceful setting. This cottage is perfect. It's charming and comfortable, with everything you need. The hosts are kind and accommodating and the view is beautiful. I highly recommend this remote hideaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Heerlike wegbreek. Pragtige, gerieflike huis en 'n ongelooflike ligging. Stil, rustig en veilig. Die warmbad op die stoep is die beste ding! Riana is baie gasvry en jy word bederf met geskenkies in die huis, lekker baie hout en alles wat nodig is. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Weggesteekte juweel. So lekker gekuier by hierdie weggesteekte juweel. Ek sal definitief weer gaan! Die warmswembad was 'n absolute wenner. Stook hom net sodra jy daar aankom aangesien hy redelik groot is. Jy is omring met berge en valleie. Ons kon gaan stap in die klowe en daarna die warmswembad geniet. Die braai binne die huis rond die plekkie mooi af. Dankie Riana, ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Great family getaway. Had the most wonderful stay. Will definitely come back again. Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Doornkloof
Thank you for the kind words!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Doornkloof Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24785cc356844f9a446f333cf09a19ced02154520c65d6f7491dd2fd55b570a4859a389edadbf7db8250e6b324719ec2bf1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Off the R318 Doornkloof Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.656594721374 19.962740316299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang