Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkraal Kothuis

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompdrifdam-pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 R2 430 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Doornkraal Kothuis is 'n huis met 2 en suite-kamers en 'n kombuis wat as selfsorg of op 'n B&B-basis bespreek kan word, en is op 'n werkende plaas in De Rust geleë. Ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die gewoel van die stadslewe.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n hemelbed-dubbelbed, en daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die kombuisie is goed toegerus om maaltye voor te berei, met 'n yskassie; n oond; 'n gasstoof; breekware en eetgerei, en 'n paar ander toestelle. Dit is ook toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe met melk, suiker en beskuit.

Gaste is welkom om van die buitebraaigeriewe gebruik te maak, waar mens lieflike uitsigte oor die omgewing kan bewonder. Vir die avontuurlustiges, doendinge wat op die perseel geniet kan word, is skilderagtige staptogte, fietsrypaadjies, perdry, skaapoppas asook ander seisoenale plaasaktiwiteite.

De Rust is 'n hegte boeregemeenskap en die klein dorpie is gasheer vir oulike winkeltjies en interessante karakters. Die area produseer ook van die beste olyfolie in die land, sowel as smullekker wyne, tuisgebak, kunshandwerk, en groente en vrugte.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Julia Celia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Stompdrifdam-pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doornkraal Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 430
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 430
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompdrifdam-pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4419767314daa4176e4f4a2329490ca0ce69a4a30f392f86a53d0280aec91050edb381bb2ea35d8ec56160e18e1360af931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 430 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Stompdrif Dam Road De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.500032015011 22.584620345349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang