Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doric 005

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Samuel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie skoon en veilige woonstel naby aan alles in die stad. Motor was baie veilig. Baie netjies en veilig. Dit was meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjiese, veilige en gerieflike verblyf en naby die hartklop van Groenpunt. Die eenheid het aan al ons verwagtinge voldoen en alles was daar vir gerieflike selfsorgverblyf. Al wat wel gepla het en 'n effense demper op ons verblyf geplaas het, is omdat daar net Netflix beskikbaar was. Ek moes ook eers met 'n gesukkel dit aktiveer en dit was ook 'n gesukkel met die afstandbeheer. Ons het uit moedeloosheid later dit net op een kanaal gelos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties! Doric 005 is 'n baie oulike woonstel om by te bly. Baie goeie ligging naby die Groen Punt-stadion en vele restaurante. Lyk presies soos op die foto's. Veilige parkering agter 'n hek. Die sekuriteit het ons gehelp met ons in- en uitcheck. Gedurende ons tyd by Doric 005 was die weer baie warm. Ons het al die vensters oopgemaak, maar 'n waaier sou definitief bietjie meer gehelp het. Ander mense in die woonstelblok was baie stil en rustig. Die WiFi tel nie 100% op in die kamer nie, maar werk wel goed in ander areas van die woonstel. TV en lig werk gedurende beurtkrag! Ons sal vir seker weer by Doric 005 bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fine. Excellent good accommodation. Good location and safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Loopafstand V & A Waterfront, op roete vir toeristebus vir Kaapstad, veilig. Baie lekker gebly, sentraal geleë, 'n waaier is nodig in somer want jy kan nie die vensters ooplos agv straatgeraas nie. Naby goeie restaurante.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beste plek vir geld waarde. Dit is 'n baie lekker plek, sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

'n Regte "gem" in Groenpunt. Skoon, netjies, pragtige woonstel in die hart van Groenpunt met winkels, deli's en restaurante reg rondom. Ek en my man het heerlik gekuier vir die naweek en beplan reeds om weer te gaan. Die "host" was so behulpsaam en vriendelik. 'n Moet as jy vir 'n lekker romantiese naweek wil wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lulu D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Goed, net jammer daar was nie DStv nie. TV het eerste dag probleme gegee, dit was gerapporteer, niks was daaraan gedoen nie. Vriendelike en behulpsame personeel, skoon en netjiese geriewe. Beslis waarde vir geld. Sal hulle vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaimey A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Beautiful place to stay and extremely safe for the CBD. Loved it and would definitely return. My partner and I enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

I had a wonderful time. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg 3, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aefce4d0220ea693995a1e13176503a2157919daea10ce6d67697b96f6d8556a2eb344580c097fdb4a387e57ca2dc6e05d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 3 York Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9085413582 18.410176428242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang