Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Dorpsplasie

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoog-straat 5, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dorpsplasie bied knus verblyf in Piketberg en is ideaal vir 2 gaste.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het sitplek en 'n werkspasie.

Gaste word deur berge en 'n lieflike park omring en varsgebakte beskuit word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kevin W
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. We had a wonderful stay in this little dorpie! The unit was spotless and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Liezel W
Saam met vriende
5.0
Ons elkeen nodig so 'n bederf uit die stad uit. Dit was amazing, nie ver uit die stad nie, maar die stilte en mooi van die huisie voel soos 'n ander w...
Sien meer
Mrt 2025
Miranda H
Besigheidsreis
5.0
Exceeded expectations. The host was so very kind and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Gerhard F
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige parkering, ruim kamers. Gerieflike groot kamer, lekker vir werk weg van huis.
Feb 2025
Nicela F
5.0
Gemaklik en netjies. Geen klagtes. Sien sterre.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wilma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Hoog-straat 5, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dorpsplasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoog-straat 5, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9f662adb9834e701a89e4c8798582808851940bb370f845b19d4e973ac74a5dd787b2f2b9531297d0d179b6d203163a0bef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 5 Hoog Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.90362049945 18.752249404116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011