Dover on Sea B&B
Beskrywing
Die kamer is op die boonste vloer en het 'n see-uitsig. Toegerus met 'n koninggrootte-bed (2 enkelbeddens op versoek) en die oopplan-badkamer is en suite en het 'n stort. Die leefarea het 'n komvenster en daar is 'n ruim balkon met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Spesiale dieetvereistes net op versoek.
Geen rook in die kamers nie.
Aangewese rookarea.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is op die boonste vloer en het 'n asemrowende see-uitsig. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is oopplan en het 'n uitsig en 'n bad en stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Spesiale dieetvereistes net op versoek.
Geen rook in die kamers nie.
Aangewese rookarea.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié knus kamer het 'n balkon sonder 'n uitsig. Toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is 'n klein kamer sonder 'n uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Spesiale dieetvereistes net op versoek.
Geen rook in die kamers nie.
Aangewese rookarea.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ruim kamer op die grondverdieping met sy eie ingang. Dié kamer het 'n koninggrootte-bed plus 1 enkelbed, of 3 enkelbeddens op versoek. Dit het 'n en suite-badkamer. Daar is ongelukkig nie 'n uitsig nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Spesiale dieetvereistes net op versoek.
Geen rook in die kamers nie.
Aangewese rookarea.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is op die boonste vloer en het 'n balkonnetjie wat na die straat front. Die see-uitsig is beperk. Ingerig met 2 enkelbeddens (koninggrootte-bed op versoek) en 'n en suite-badkamer met stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Spesiale dieetvereistes net op versoek.
Geen rook in die kamers nie.
Aangewese rookarea.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is op die grondverdieping en het 'n asemrowende see-uitsig. Skuifdeure maak oop op die dek met die gastehuis se swembad. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Spesiale dieetvereistes net op versoek.
Geen rook in die kamers nie.
Aangewese rookarea.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié wittebrood-suite is 60 m² groot, is op die boonste vloer en het 'n asemrowende see-uitsig. Ruim patio en balkon. Toegerus met 'n koninggrootte-bed, 'n ruim leefarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en bidet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Spesiale dieetvereistes net op versoek.
Geen rook in die kamers nie.
Aangewese rookarea.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dover-rylaan 20, Cola Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang