Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doves Nest Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 15 resensies vir Doves Nest Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Oros V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oros V

Puik.

Wragtig as die mense kla oor die plek, is dit onnodig. Vandat ons daar stop het, tot ons daar weg is baie goed en lekker gewees. Gaan hulle verseker weer gebruik.

Charisse L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charisse L

Great stay.

Great stay, good service.

Jean C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean C

Was baie lekker.

Dit was alles netjies en skoon. Bo my verwagting. Die ontbyt was ook baie lekker. Die vervoer van en na lughawe is uitstekend.

Doves Nest Guest House se terugvoer

Thanks for your feedback Jean. Looking forward to hosting you again.

Doves Nest Guest House
Adriaan M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan M

Baie basies maar ok.

Sien sterre.

Lisa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lisa S

Dankie, maar nee dankie.

Dit was nie wat ek verwag het nie. Die foto's skep 'n indruk wat nie in werklikheid so is nie. Teëls by die stort was gekraak. Die wasbak se krane is so los dat wanneer jy hande wil was en die kraan toedraai, dan draai die hele kraan. Ons was 3 persone in een kamer en daar was net 2 handdoeke. Ons het nie eers melk gekry om saam met ons koffie te drink nie. Die goedkoopste koffie op die mark. Ek het al in gastehuise geslaap vir dieselfde prys en het ten minste melk en beter kwaliteit koffie gekry. Die sekuriteitsman by die hek was glad nie vriendelik nie. Ons het gevoel soos indringers toe ons daar stop. Die dame by ontvangs was wel baie vriendelik. Die ligging is wel goed - naby die lughawe vir mense wat moet vlieg die volgende oggend, maar volgende keer ry ek eerder verder of betaal selfs bietjie duurder om in 'n ander gastehuis te gaan bly waar die foto's my nie mislei nie.

Denver P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver P

It was pleasant and always happy staying there.

The breakfast was good.

Wendy P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy P

I just sleep over for my next day trip and it's convenient.

I just spend the night and leave early in the morning for my flight. The transport is such a help and the hospitality is always good. The rooms are always clean. Thank you Doves Nest for pleasant stay.

Elzana D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana D

Gerieflik geleë.

Alles wat mens nodig het.

Annatjie H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie H

Good for overnight.

The shuttle was very convenient. I could recommend it.

Susan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Susan D

Aaklig.

Ons kamer was glad nie op standaard nie, die meubels is afgeleef en oud, die yskas lek water en het roesplekke in. Die vloer en muurteëls is plek-plek stukkend en die badkamer ruik na muf, ons wou dit nie eers gebruik nie.

Astrid V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V

Fine accommodation after late arrival.

The shuttle service from and to the airport is excellent. Nice and professional staff.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anthony F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony F

Only good enough for a stay overnight to get early to the airport the next morning.

First impression was very poor as they wanted to accommodate me in a room that barely holds a double bed that really looked liked a outside cheap room. Upon negotiation we were moved to a family room upstairs that was spacious at no extra cost. Can’t elaborate on breakfast as we left at 05:00 to the airport.

Astrid V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V

Nice and comfortable place close by the airport! Shuttle service is great!

Nice stay with good shuttle service from and to the airport!

Leandra V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leandra V

Was rustig.

Was dankbaar vir die shuttle service om my man 5 uur die oggend te gaan haal by die lughawe.

Doves Nest Guest House se terugvoer

Dear Leandra

We are happy that you enjoyed our services. We would love to be of your service again in future

Regards

Doves Nest Guest House

Doves Nest Guest House
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 99 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gladiator-straat 78, Rhodesfield, Kemptonpark, 1621, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29af1194c38efe8197fd0192758886b78538d6c93c7974b9a703b5bac84323571d74e61df9e31fddedbf0e24e837a58dfc0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 78 Gladiator Street Rhodesfield 1621 Gauteng 021 201 8901 06:00-23:00 11:00 -26.12365632674 28.232615590096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang