+42
Gastehuis in Calvinia

Downes Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Behan V
1 nag
5.0
Jan 2026

Lekker. Was baie lekker en mense was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lovely quiet out-of-town stopover place for a restful stay. Wonderful stay. We were looking for something for a stopover, not in town, quiet and unusual - and this place was it. From the baby lamb to stroke, to the pool to swim in and tracks to ride on, it was perfect for our needs, and our hosts were lovely and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige, skoon en netjies. Baie veilig. Vriendelike mense. Baie rustige en veilige omgewing. Lekker gerus. Baie skoon en netjies. Baie vriendelike mense. Sal hierdie plek beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Relaxing and beautiful. It was very nice. Maree was very accommodating as we got there late. Everything was beautiful and clean. I could have stayed there much longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois En Maree
Downes Gasteplaas
Thanks so much, Matilda. You were a great couple. Regards, Maree

Bernie F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gemaklik, veilig, waarde vir geld. Wonderlike gasvrye ontvangs en heerlike atmosfeer, sal dit beslis aanbeveel vir reisigers wat graag wil afskakel en rustig wees na 'n lang reis. Dis veilig, die kinders geniet die buitelewe en ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Peace and beauty in the Karoo. Beautiful and peaceful place, with a warm welcome and comfortable, well-equipped accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madi N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Beautiful and peaceful. Lovely cosy cottage with all that's needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Megan L
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2025

Mooi en netjies, maar nie "dog friendly" nie. Die plekkie is mooi en netjies en die eienaars is baie vriendelik, maar ek sal nie sê dat Downes Gasteplaas "dog friendly" is nie. Dit was vir my stresvol gewees want ek kon nie regtig my honde enigsins van hulle leibande afhaal nie, want daar is 'n hok vol skaaphonde reg langs die hoofhuis wat maar 'n paar honderd meter van ons verblyf af was. Dan by die hoofhuis self was daar 4 ander honde ook op die werf wat ook heeltyd geblaf het vir my honde en dan natuurlik wil my honde ook nie rustig raak nie. Reg langs ons kamer/huisie is 'n kamp vol skape met lammers gewees. So weereens, nie "dog friendly" nie. As ek geweet het dat ons ondervinding so stresvol gaan wees met my honde, sou ek eerder iewers anders blyplek gesoek het. So ek voel maar bietjie teleurgesteld deur die hele ondervinding. Ek dink ook dat Kamer 7 'n lekker skaduboom of lugversorging benodig, baie warm in die somer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Francois En Maree
Downes Gasteplaas
Baie dankie, Megan. Waardeer dat jy sê dis mooi en netjies hier. Ons neem kennis en sal aandag gee waar ons kan op ons werkende skaap-plaas. Jammer julle twee groot honde was onrustig en jy gespanne. Ons kinders het ook hier met hul worshonde gekuier. Hul kom net Desember. Die res van die jaar is dit rustiger. Die skaaphonde is altyd in hul hokkies, tensy hul in die veld werk. Ons skadubome groei mooi. Hopelik het ons binnekort meer skaduwee. Dankie weereens vir jou aanbevelings. Vriendelike groete, Maree

Tiani S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Tuiste weg van tuiste. Gasvrye ontvangs deur gasvrou. Netjiese en skoon blyplekke. Rustige atmosfeer op die plaas. Sal definitief hoog aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Most enjoyable. Ideal overnight stop in a tranquil, beautiful setting with a great cottage and everything one could need. Maree was the perfect host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois En
Maree

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 936
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 936
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 936
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Downes Guestfarm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a679fa50c65cae737e65e1e4058ebb776ccb265787db3e897014c13b032a15b9f4b0bb446b61ba916108782c1d2900ef40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R936 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Downes Guestfarm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.500447695563 19.956253614282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang