Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Draai-Ma-In

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Draai-Ma-In
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacques M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Te kort gekuier, volgende keer steek ons 'n groot vuur op tannie.

Super alles. Ongelooflike goeie, eerlike en vriendelike diens. Dankie tannie, jy het ons tuis laat voel en dankie vir die lekker padkos. Ons het dit geniet. Mooi bly!

Draai-Ma-In se terugvoer

Dankie, Jacques. So bly julle was tevrede met julle verblyf. Groete, tannie Lettie

Draai-Ma-In
Wp S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wp S

Baie netjies en die ontbyt was fantasies!

Die plek is baie netjies en die diens is puik. Die eienaar het selfs vir ons die kragopwekker aangeskakel.

Draai-Ma-In se terugvoer

Dit was n voorreg om julle te akkommodeer.
Ons probeer ons bes om ons gaste gelukkig te hou.
Baie dankie vir positiewe terugvoering.

Draai-Ma-In
Jan R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Baie genotvol.

Die plek is besonders netjies en die gasvrou was baie behulpsaam. Ons sal altyd weer daar gaan slaap.

Johan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Aangename eenheid in 'n stil omgewing.

Alles was in orde en netjies. Die gasvrou was behulpsaam oor die padroetes en die toestand daarvan. Ontbyt was van uitstaande gehalte.

Draai-Ma-In se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Kom gerus weer.
Groete
Lettie

Draai-Ma-In
Geraldine V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine V

Baie netjies, ontvangs was baie vriendelik. Ontbyt baie geniet.

Sal beslis weer daar bly met die volgende besoek aan Vrede.

Draai-Ma-In se terugvoer

Baie dankie Geraldine. Altyd lekker om goeie terugvoering te kry.
Kom gerus weer.
Groete
Lettie

Draai-Ma-In
Judy L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy L

When you get welcoming hosts, a good bed, clean bathroom and a really lovely breakfast - what more do you need!

Vrede was on the way to our destination. It was easy to book and good value for money.

Lizl B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl B

Baie goed.

Baie tevrede, baie dankie vir die gasvryheid.

Draai-Ma-In se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Bly julle het lekker oornag.
Altyd goed om te weet jou gaste het lekker gebly.
Groete
Lettie

Draai-Ma-In
Thys H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys H

Lekker rustig en vriendelike mense.

Rustigheid, lekker ontbyt. Gasvryheid.

Hannetjie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie B

Baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel

Eienaar baie vriendelik. Geriewe is skoon en netjies. Baie behulpsaam. Ontbyt heerlik.

Draai-Ma-In se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Draai-Ma-In
Angelique G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G

Wat ’n verrassing!

Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Dis skoon en almal is vriendelik. Lekkerste ontbyt!

Liana W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana W

Puik, baie dankie vir die gasvryheid.

Baie dankie Lettie vir jou gasvryheid, gemaklike, netjiese skoon kamer. Die ontbyt was heerlik! Ons sal beslis weer daar gaan slaap as die geleentheid hom voordoen. Ons kan jou beslis aanbeveel!

Draai-Ma-In se terugvoer

Baie dankie Liana dit was een groot plesier

Draai-Ma-In
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 84, Vrede, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANaQWJf9Hy4B9oCf8pVowICnVPBc3mk0tB3O8Onb4zeAcWLAyOy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 84 Botha Street Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.43145 29.157041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang