Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dracaena Gardens

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Fredolien D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Ons het heerlik gekuier en gerus, ten spyte van al die moeilikheid in die tyd in KwaZulu-Natal. Ons het heerlik vakansie gehou en van niks of niemand geweet nie. Vir ’n meer ideale huis en omgewing kon ons nie gevra het nie! Die eienaar het uit haar pad gegaan vir ons om alles reg te hê. Geen moeite is ontsien nie! Ons sal vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
Dracaena Gardens
Thanks so much Fredolien, it is a very family friendly home, garden and beach so I am very very happy that you all enjoyed it and appreciated it as I am my family do! We love it!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Kinsey-rylaan 35, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkYzBkY2U2LTUyNTEtNGM4MC05MGY1LTQzNGVmZDQxNmY0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 35 Kinsey Drive Oslo Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -30.778492278795 30.430841445923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang