Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dream Big Self Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynstraat 13, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dream Big Self Catering is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat stapafstand van die strand af geleë is op die eienaar se eiendom in Oesterbaai. Hierdie pragtige verblyf is perfek vir 'n gesinswegbreek langs die skilderagtige Oos-Kaapse kus.

Dié ruim woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Sowel as 'n sentrale ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV wat aan die muur gemonteer is, sodat gaste die asemrowende see-uitsigte kan geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite die eenheid spog die patio met 'n sitarea met braaigeriewe, terwyl veilige parkeerplek ook vir gaste beskikbaar is. Oesterbaai bied 'n verskeidenheid doendinge, insluitend begeleide voëlkyk, vleilandverkennings en fynboswandelings. Gaste kan te perd langs die 3,5 kilometer-strand in die kusreservaat draf, of smul aan 'n strandduinsafari gevolg deur 'n romantiese piekniek op die duine.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Marlynstraat 13, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynstraat 13, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcdea87941648c70ae7bfea4923e52592d61fdb4de79c9b00d0fee500e61fc7a5ad946ac5deb61de62a506cb33d9cc780d68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 13 Marlyn Street Oesterbaai 6301 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.172093536376 24.656984393758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang