Dream Lodging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haroldstraat 10, Mantevrede, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dream Lodging is in Mantevrede, Vanderbijlpark, naby al die geriewe en hoof-toegangspaaie geleë. Dit is die ideale akkommodasie vir sakereisigers, kontrakteurwerkers en 'n klein gesin.
Die verblyf bestaan uit 4 eenhede waarvan gaste kan kies. Die eerste eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en 1 enkelbed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak en daar is 'n aparte gaste-toilet. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Dit sluit 'n wasmasjien in. Daar is 'n sitkamer met 'n TV met DStv asook gemaklike sitplek.
Die Carli-eenheid het 2 enkelbeddens wat as 'n koningingrootte-bed opgemaak kan word. Die verterk is oopplan met 'n aparte badkamer.
Die Jayne-eenheid is oopplan met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie eenheid het ook 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat jy sal benodig vir selfsorg, asook 'n TV met DStv.
Die Zach-eenheid het slaapplek vir 3 gaste op 3 enkelbeddens. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolf. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Verder is daar ook veilige parkeerplek vir ons gaste se voertuie.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Haroldstraat 10, Mantevrede, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Dream Lodging het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haroldstraat 10, Mantevrede, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang