Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreghorn Kalahari Game Farm

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Dreghorn Plaas, Askham, 8813, Noord-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dreghorn Kalahari Game Farm is in die Kalahari-semiwoestyn in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf aan avontuurlustige gaste, natuurliefhebbers en diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf op dié plaas is beskikbaar in chalets en daar is ook kampeerplekke. Die chalets is tussen die duine gebou en het elk 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Elke chalet lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Die kampeerplekke is weg van die chalets en bied privaatheid. Elke kampeerplek het privaat ablusiegeriewe en 'n opwas-area.

Dreghorn Kalahari Game Farm is op 'n plaas waar daar ook springbokke, gemsbokke, kameelperde en rooihartebeeste is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Heather P
Saam met vriende
5.0
Gem outside of the park, wonderful hospitality. Amazing hospitality, super quaint, great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Armand B
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, netjies en ontspannend. Ons was hartlik verwelkom en het baie lekker gebly. Sal volgende keer nie net oornag nie, maar nog 'n dag of twee aanb...
Sien meer
Des 2023
Natasha L
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en baie gasvry. Wat 'n belewenis. Met ons aankoms is ons bederf met die lekkerste varsgebakte potbrood. Dis so veilig jy sluit nie eers...
Sien meer
Sep 2023
Estelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend mooi, sielsrus! Ons is vriendelik ontvang deur Dirk. Het heerlik by Dreghorn gebly. Alles wat jy nodig het, is daar. Mooiste sterrehemel in...
Sien meer
Apr 2023
Obie B
Gesin met tieners
5.0
Onvergeetlike ervaring. Ons het by Dreghorn oorgeslaap op pad na die Kgalagadi oorgrenspark en van die kampering-opsie gebruik gemaak. Die ligging is ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R360, Dreghorn Plaas, Askham, 8813, Noord-Kaap
  • Gaste dink Dreghorn Kalahari Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Dreghorn Plaas, Askham, 8813, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb56315a70f8b08b91c6a7e379005d68d0b746b965242cb4d26444e48f369cffd6666d8c99aa4a3fdb9e5f2f934861647891e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 R360 Dreghorn Farm 8813 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.858083 20.778081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang