Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreghorn Kalahari Game Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Heather P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gem outside of the park, wonderful hospitality. Amazing hospitality, super quaint, great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gasvry, netjies en ontspannend. Ons was hartlik verwelkom en het baie lekker gebly. Sal volgende keer nie net oornag nie, maar nog 'n dag of twee aanbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Skoon, netjies en baie gasvry. Wat 'n belewenis. Met ons aankoms is ons bederf met die lekkerste varsgebakte potbrood. Dis so veilig jy sluit nie eers jou blyplek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Regte Kalahari atmosfeer! Ons het lekker gebly. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Asemrowend mooi, sielsrus! Ons is vriendelik ontvang deur Dirk. Het heerlik by Dreghorn gebly. Alles wat jy nodig het, is daar. Mooiste sterrehemel in die aand. Stil en rustig. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Obie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Onvergeetlike ervaring. Ons het by Dreghorn oorgeslaap op pad na die Kgalagadi oorgrenspark en van die kampering-opsie gebruik gemaak. Die ligging is asemrowend, die fasiliteite skoon en uniek en ons het selfs 'n heerlike mini-donderstorm beleef. Die dierelewe is volop en ons het die mooiste sonsondergang beleef. Sal beslis weer daar aandoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Dreghorn Kalahari Game Farm
Hi Obie, Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer julle insette en besoek aan ons. Tot weer siens!! Dirk

Regardt S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Vriendelik verras. Was gegroet asof ons deel was van die familie. Het 'n lekker geseligge aand geniet saam met die bestuurder en van die mede reisigers. Het gevoel asof ons jare lank al daar gekuier het. Sal definitief vir ander vertel en weer wil gaan as die geleentheid homself aanbied. Het ook die hondjie se geselskap geniet. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise B
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Rustig en veilig. Pragtige omgewing afgesien van die sinkplaatgrondpad. Sal nie aanbeveel dat motorvoertuie die pad ry nie, en onthou asb. goeie stewige skoene, die dorings van die bome is erg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renthia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Pragtige ligging en gasvry. Baie mooi ligging, tussen duine en swembad loop afstand van chalets. Swembad en lugversorging in die kamer was net die ding vir die hitte. Opsigter is baie vriendelik en ons het 'n lekker gebakte brood ontvang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Dirk
Dreghorn Kalahari Game Farm
Hi Johan, Dankie vir die terugvoering. Ons beplan om vir ons verkoelings eenhede te instaleer voor die aankoms van Somer 2023/2024. Vertrou julle sal ons weer besoek om dit te ervaar. Groete Dirk

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Dreghorn Plaas, Askham, 8813, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb56315a70f8b08b91c6a7e379005d68d0b746b965242cb4d26444e48f369cffd6666d8c99aa4a3fdb9e5f2f934861647891e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 R360 Dreghorn Farm 8813 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.858083 20.778081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang