Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Cottage

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Driftwood Chalet
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid met lugversorging is onder en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, toegeruste kombuis en 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook 'n toilet en wasbak. Die eerste badkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 2 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. nie in die kamers eet nie.
Partytjies, harde musiek en Karaoke word nie toegelaat nie.
Rook word nie binne toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Driftwood Cottage
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die boonste eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Die lieflike dek is die ideale plek om te eet en ontspan en dit bied 'n uitsig oor die lowerryke tuin en die onderste lapa en braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders onder 2 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. nie in die kamers eet nie.
Partytjies, harde musiek en Karaoke word nie toegelaat nie.
Rook word nie binne toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howard-laan 60, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae32484addafcb5821248d237dc4bd706bb8a4e8885d8f36987858ca632c987d7a3c29b15e4466b0c543d5a969958cf045ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 60 Howard Avenue Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.952324731167 30.297311602148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang