Driftwood on 13 Weald
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weald-laan 13, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Driftwood on 13 Weald is 'n bekoorlike huis in Port Alfred wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die see bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamers het 'n toilet, wasbak en 'n bad en stort of net 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix en rusbanke.
Die kuier-area het 'n ingeboude braai, sitplek, 'n kroeg-area en 'n veerpyltjiebord wat lei na 'n dek met 'n see-uitsig in die verte. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Weald-laan 13, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weald-laan 13, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap