Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Droombos Plaashuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wilna T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker gerus, baie spasie en baie gemaklik. Mooi omgewing. Ons kuier by Droombos was heerlik. Baie rustig en mooi omgewing. Die huis het 'n heerlike groot oop leefarea met 'n mooi uitsig. Daar is 'n lekker braaiplek met baie hout. Die kombuis het ons verwagtinge oortref. Die skottelgoedwasser, Airfryer en ysmasjien was 'n bonus en dit het ons verblyf daar baie gemaklik gemaak. Al wat ons gemis het, was 'n skerp mes, maar dit bring ek net saam volgende keer. Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pragtige omgewing, gasvryheid en salige rus. Die huis is ruim, smaakvol gemeubileer en goed ingerig. Willie en Minda is baie gasvry en ons kon heerlik rus. Ons was omring met mooi en het goeie gesinstyd ook gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

What a beautiful peaceful serene stay! I don't know what to say or how to start as words are not enough to describe the place, and I am lost for words. The place is breathtaking, gorgeous, and peaceful. We had the best time of our lives. We will definitely go back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Goeie waarde vir geld vir 'n ruim spasie. Ons groep van 6 volwassenes het die aand by Droombos oornag na die bywoning van 'n troue daar naby. Die huis het alles voorsien wat ons nodig gehad het en het aan ons verwagtinge voldoen. Die ruim spasie in die leefareas en mooi tuin was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia T
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Ongelooflik mooi en baie rustig. Dit was 'n besondere naweek weg. Stil, mooi en baie gerieflik. Ons groot gesin (7 volwassenes en 'n baba) het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Horatio H
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Would do it again and again. Very well received, accommodation was extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Struan B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Peaceful. Brilliant. Everything was clean and as shown in the photos. There is a helper that comes in and cleans, which is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malherbe D
Kort verblyf
4.4
Des 2024

Gerieflik en ontspannend. Minda is 'n aangename gasvrou wat ons baie vriendelik ontvang het. Die woning is netjies en baie gerieflik. Sal Droombos Plaashuis enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Delea V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2024

Baie tevrede. Ja, rustige omgewing en goeie skoonmaakspan. Voldoende toerusting in kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Minda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerhardt Minnebron-plaas, Boskop, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef8a1d42d2e0c75b55862156b3707ef1e029d62b1a2eb915098863d377fd5e41e6a6fe10b738c6361949aa41c5b67bcad7e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 Gerhardt Minnebron Farm Boskop 2520 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.522192867725 27.128248214722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang