Droombos
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 63 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B6, Windhoek Townlands No. 70, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Droombos is aan die buitewyke van Windhoek geleë en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers en dis ook ideaal vir troues, konferensies en ander funksies.
Die verblyf beskik oor 10 eenhede, elkeen met sy eie badkamer en privaat stoep. Alle kamers is op die grondverdieping in Droombos se pragtige tuin. Die kamers het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kroegie, gratis WiFi, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer.
'n Heerlike ontbyt is ingesluit en gaste kan dit in die smaakvol versierde eetkamer geniet.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Mirinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- B6, Windhoek Townlands No. 70, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Droombos het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 63 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B6, Windhoek Townlands No. 70, Windhoek, 0000, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang