Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duke's Nest

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Duke's Nest
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rene B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B

Spontaan, rustig en veilig.

Lieflike plek met baie gasvrye eienaars! Gaan beslis weer gebruik maak van Duke's Nest.

Duke's Nest se terugvoer

Hi Rene, bly julle het so lekker gekuier. Laat gerus weet as julle weer beplan om daar langs te kom. Julle is altyd welkom!

Duke's Nest
Howard B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard B

Family break with our 2 adult children and their partners.

Lovely place, lovely area. Enjoyed our long walks on the beach and the quiet of the area.

Duke's Nest se terugvoer

Thanks Howard,
Oyster Bay is truly a place of relaxation and experiencing nature in its purest form. Hope to see you again!

Duke's Nest
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anne L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne L

Just what we needed!

The hosts at Duke's Nest were incredibly accommodating and the house had everything we needed.

Duke's Nest se terugvoer

Hi Anne
Thank you for your positive response on your enjoyment at Duke's Nest.
Hope you will visit Oyster Bay soon.
Attie

Duke's Nest
Marita T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marita T

Lekker rustig.

Die huis is lekker ruim met 'n fantastiese uitsig oor die see, en die kommunikasie vanaf die eienaar was baie goed en vriendelik. Die kinders het heerlik in die eenheid gespeel, aangesien dit baie winderig was tydens ons besoek. Koop liefs jou kruideniersware en drankies in 'n ander dorp, aangesien die winkel in Oyster Bay baie min voorraad het. Die paaie na Oyster Bay is gangbaar maar grondpaaie, en kan tydens swaar reënvaltye moontlik moeiliker begaanbaar wees by die rivierkruisings.

Duke's Nest se terugvoer

Dankie Marita
Bly julle het dit geniet by Duke's Nest en die kids was gemaklik in die huis.
Hoop die grondpad en winkelvoorraad is volgende keer beter!

Duke's Nest
Marita P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

Uitstekend en gasvry.

Baie dankie, die verblyf was net wonderlik en gasheer baie behulpsaam.

Duke's Nest se terugvoer

Dankie Marita,
Dit was net 'n plesier om wonderlike gaste soos julle familie daar te hê. Sien gerus weer.
Attie

Duke's Nest
Erica V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Beste verblyf wat ons nog bespreek het.

Ons het ongelooflik lekker gebly by Duke's Nest. Dis volledig toegerus, met oorgenoeg spasie vir die kindertjies. Dit voel ongetwyfeld soos huis weg van jou eie huis.

Hester P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester P

Heerlik en rustig.

Heerlike en rustige plek. Huis is groot genoeg vir 'n groep mense en alles is daar wat jy benodig. Daar was ongelukkig geen winkel om iets te koop as jy dit vergeet het nie, en die naaste plek is sowat 21 km grondpad van jou af.

Duke's Nest se terugvoer

Ons is bly dat julle die rustigheid van Oesterbaai geniet het, dit is nog altyd 'n lafenis aan die einde van die winter. Die winkel is intussen oorgeneem deur nuwe eienaars wat darem meer as net die nodigste daar aanhou. Een alternatief vir die 21 km grondpad na Humansdorp is die 15 km grondpad na Kaap St Francis, maar dit is maar die beste om genoeg voorraad saam na Oesterbaai te neem.
Attie

Duke's Nest
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 11, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYTg0M2U5LTVjMjAtNDQ0Ny04MTJiLWZhYjFjZDkxNzgwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 11 Mossel Street Oyster Bay 6301 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.169492522355 24.649368077517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang