Dumbe Cottages
Beskrywing
Dumbe bied verblyf in 5 klipkothuise wat elkeen oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed of koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort of bad én stort beskik. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware en daar is 'n leefarea met 'n kaggel en braaigeriewe. Die leefarea en eetarea bied toegang tot die sondek met asemrowende uitsigte oor die hele vallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die kothuise word met trappe bereik.
Let dat slegs 2 gaste per bespreking geakkommodeer kan word.
Onthou asb. om eie houtskool en vuuraanstekers vir braai saam te bring.
Hout is teen R30 per houer beskikbaar.
Beddegoed en 1 stel handdoeke word voorsien.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Eskom-krag word voorsien.
Geen kinders onder die ouderdom van 12 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scheepershoek, Harrismith, 9880, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang