Dundi Lodge
Beskrywing
Die kamers is nie so ruim soos die res nie, maar is toegerus met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer en 'n privaat patio. Geriewe sluit in: sjerrie met aankoms, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, verwarming, platskerm-TV's met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Tariewe sluit in:
Luukse en suite-verblyf, sjerrie met aankoms en ontbyt
Tariewe sluit uit:
Telefoonoproepe, wasgoed, valetdienste en gratifikasies;
Aankope by die lodge;
Drankies, insluitend minibar en wyne uit ons kelder/wynlys;
Oordragte hetsy per lug of pad;
Wildkyk-uitstappies
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suites is bietjie groter as die standaard luukse suites. Hierdie kamers is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die geriewe in hierdie kamers sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n kluis, verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kroegie met koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Tariewe sluit in:
Luukse en suite-verblyf, sjerrie met aankoms en ontbyt
Tariewe sluit uit:
Telefoonoproepe, wasgoed, valetdienste en gratifikasies;
Aankope by die lodge;
Drankies, insluitend minibar en wyne uit ons kelder/wynlys;
Oordragte hetsy per lug of pad;
Wildkyk-uitstappies
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim slaapkamer is smaakvol gemeubileer en toegerus met 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer. Die suite het 'n privaat leefarea en patio en kyk uit oor die swembad. Daar is ook 'n private studeerkamer-area. Dié suite het 'n groot balkon met luierstoele en 'n etenstafel buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Tariewe sluit in:
Luukse en suite-verblyf, sjerrie met aankoms en ontbyt
Tariewe sluit uit:
Telefoonoproepe, wasgoed, valetdienste en gratifikasies;
Aankope by die lodge;
Drankies, insluitend minibar en wyne uit ons kelder/wynlys;
Oordragte hetsy per lug of pad;
Wildkyk-uitstappies
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Airport Boulevard 4, Rooipad, Augrabies, 8870, Noord-Kaap