Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunkeld Country and Equestrian Estate

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Classic Room
Vanaf R2 020
R 2 020 R 1 010
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Country Hotel room is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n wegbreek. Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en bied 'n uitsig oor 2 van die vlieghengel-damme, 'n fontein en tuine. Die kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en dubbelwasbak. Geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, koffiestasie, lugversorging, kluis, haardroër, kaggel, privaat terras in. Kamers word daagliks skoongemaak behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Double Room
Vanaf R2 390
R 2 390 R 1 195
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 volwassenes en het 'n uitsig oor 2 van die vlieghengeldamme, 'n sierfonteintjie en die tuine. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n dubbelwasbak. Die kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n koffiestasie, lugversorging, kluis en 'n kaggel. Die kamer het 'n privaat stoep met dam-uitsigte. Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord

Luxury Lodge Room
Vanaf R2 565
R 2 565 R 1 283
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtige kamers is perfek vir diegene wat op soek is na 'n private wegbreek in die platteland. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe Lodge Room
Vanaf R2 565
R 2 565 R 1 283
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtige kamers is ideaal vir dié wat op soek is na 'n privaat wegbreek na die platteland. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe Room
Vanaf R2 565
R 2 565 R 1 283
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 volwassenes en het 'n uitsig oor 2 van die vlieghengeldamme, 'n sierfonteintjie en die tuine. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n dubbelwasbak. Die kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n koffiestasie, lugversorging, kluis en 'n kaggel. Die kamer het 'n privaat stoep met dam-uitsigte. Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Country Studio
Vanaf R2 950
R 2 950 R 1 475
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgateljee is toegerus vir 2 volwassenes. Die ateljee het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oopplan-ateljee het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel, kluis, haardroër en 'n braai-area. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Country Cottage
Vanaf R2 950
R 2 950 R 1 475
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Country Cottage het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die suite het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n slaapbank vir kinders. Die kothuis bied 'n uitsig oor die landgoed en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Country Lakeview Chalet
Vanaf R3 260
R 3 260 R 1 630
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Country Lakeview Chalet is ideaal vir gesinne. Die chalet het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die chalet het 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die chalet het 'n kluis, haardroër en braai-area. Die chalet bief 'n uitsig oor die Loch Alsh foreldam en nou en dan kom kuier vriendelike sebras. Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Country Chalet
Vanaf R3 580
R 3 580 R 1 790
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet is ideaal vir gesinne en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die chalet het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel, verwarmer, haardroër, kluis en 'n braai-area. Die chalet bied dam-uitsigte. Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Superior Villa
Vanaf R3 950
R 3 950 R 1 975
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie villa het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n slaapbank vir kinders in die eenheid. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die villa bied ook 'n sitarea met sekere DStv-kanale en 'n kaggel, 'n ingeslote patio wat met 'n binnebraai ingerig is. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Country Villa
Vanaf R4 185
R 4 185 R 2 093
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Country Villa het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n slaapbank in die eenheid. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel en 'n braai-area. Die villa bied 'n uitsig oor Loch Ness en Loch Lomond Trout Fishing-damme en dis langs die onthaalarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe Lodge Duplex 2 Bedroom
Vanaf R4 435
R 4 435 R 2 218
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is ideaal vir groepwegbreke of groter gesinne. Gaste kan 1 of 4 kamers met 'n leef- en kuierarea bespreek. Die kamers is ruim met baie natuurlike lig en 'n moderne atmosfeer. Dit het 'n koniningrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n privaat stoep, platskerm-TV, koffiestasie en lugversorging. Gaste het toegang tot die kuierarea met 'n moderne oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe Lodge Simplex
Vanaf R4 435
R 4 435 R 2 218
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Deluxe Lodge 2 Bedroom is geskik vir groepwegbreke of groter gesinne. Gaste kan tussen 1 en 4 kamers met 'n vermaakarea bespreek. Die kamers is ruim met baie natuurlike lig, 'n moderne gevoel en 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n privaat stoep, 'n platskerm-TV, 'n koffiekroeg en lugversorging. Gaste het ook toegang tot die vermaakarea vanaf elke kamer. Hierdie area beskik oor 'n moderne oopplan-kombuis, -leef- en -eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

2 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luxury Villa
Vanaf R4 620
R 4 620 R 2 310
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie villa het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n slaapbank vir 2 kinders in die eenheid. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Elke slaapkamer het sy eie balkon met 'n uitsig oor die Dunkeld Perdesentrum. Daar is 'n sitarea met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die beskutte stoep het 'n binnebraai. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luxury Lodge 4 Bedroom
Vanaf R6 750
R 6 750 R 3 375
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is perfek vir groot gesinne of vir diegene wat soek na 'n naweek weg saam met vriende. Daar is slaapplek vir 'n totaal van 8 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers, 'n onthaalarea met 'n patio, sitarea, eetarea en 'n kombuis. Elkeen van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, 'n koffiestasie, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n dubbelwasbak-eenheid. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eenheid bied 'n pragtige uitsig oor die landgoed. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Country Manor
Vanaf R6 750
R 6 750 R 3 375
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 10 volwassenes. Die villa beskik oor 5 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 1 gedeelde badkamer. Drie van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 2 van die slaapkamers het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n haardroër, kluis, linne en handdoeke in. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n stoep met 'n braai-area. Die huis is langs die landgoed se kuierarea. Kamers word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Country Farmhouse
Vanaf R8 260
R 8 260 R 4 130
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie plaashuis is 'n selfsorghuis wat slaapplek bied aan 10 gaste. Die villa beskik oor 5 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 1 gemeenskaplike badkamer. Drie van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n haardroër, kluis, linne en handdoeke in. Beide en suite-badkamers het storte en die gedeelde badkamer het ook 'n stort. Daar is 'n aparte gastetoilet. Die eenheid het 'n sitarea met 'n platskerm-TV met DStv-kanale, kaggel en 'n kombuis. Die kombuis het 'n yskas, oond en mikrogolf, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n stoep met 'n braai-area. Die huis grens aan die vermaaksentrum van die landgoed. Kamers word daagliks skoon gemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n bewaringsfooi van R180 vir kleiner voertuie en R360 vir swaarder voertuie by die oord gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 020
R 2 020 R 1 010
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg 80, Dunkeld Country and Equestrian Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARa46wMWuMgSEn5pp1luJcGPk3jg6coRelvPtvBZNw7ubstagPP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 020 nouVanaf R1 010 per nag (plek vir 2) 107 5 1 4 80 Tonteldoos Road Dunkeld Country and Equestrian Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -25.401399222565 30.076891199722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang