Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunkeld East Hotel

Weeksdagaanbod 50% af

Kry 50% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Nov 2024 tot 5 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles-laan 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R2 945 R1 473 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dunkeld East Hotel is 'n lieflike hotel wat gerieflike B&B-verblyf bied. Dit is in Dullstroom, 'n bekoorlike plattelandse dorpie in Mpumalanga, geleë. Hierdie hotel spog met 'n asemrowende uitsig oor die dam, lowerryke omgewing en op die berge. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie weg van die stad se gewoel.

Gaste kan tussen 10 pragtig ingerigte kamers kies wat elk 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort het. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en bied bykomende geriewe soos lugversorging, 'n lessenaar, haardroër, slim-TV, 'n kaggel en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie hotel se skilderagtige landskap maak dit ook ideaal vir troues. Vir diegene wat die area wil verken, is voëlkyk, fietsry, restaurante en staproetes naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adri K
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker. Sal graag net 'n klein yskas binne wil hê, veral as mens meer as 2 nagte oorslaap.
Apr 2024
Adri K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Was baie baie lekker.
Feb 2024
Travis B
Gesin met tieners
5.0
Brilliant, very satisfied. Would return anytime. Hotel was fantastic, rooms were clean, neat and comfy. Service was brilliant and frien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Phumla S
Saam met lewensmaat
4.8
Absolutely amazing. We had a beautiful stay at the Dunkeld East Hotel. The staff is so friendly, the breakfast was good. The view of th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Nicky D
Saam met lewensmaat
4.6
Sien bo. Die kamers en ligging is van hoogstaande gehalte. Die diens is baie vriendelik en ons was beïndruk dat dit so geisoleerde ligging is.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 10

Resensies 238

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Eagles-laan 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Dunkeld East Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 945
R 2 945 R 1 473
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 945
R 2 945 R 1 473
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles-laan 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3f006a037eaf8319b8efc28a8c40d5ce03c121b3b1d33c5dad39f183d639b4f8cd360de68755d1071745bbf4f03e87b2a4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 945 nouVanaf R1 473 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 5 Eagles Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -25.419438 30.110237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang