Dunn's Castle
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R399, Velddrif-pad, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Vanaf R8 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Dunn's Castle is 'n pragtige kasteel wat in die laat 1890's gebou is in die rustige dorpie Piketberg. Met tydlose bekoorlikheid en 'n vreedsame atmosfeer bied die kasteel 'n rustige toevlugsoord aan gaste wat van die gedruis van die stad wil ontsnap.
Die kasteel het 8 Victoriaanse slaapkamers met slaapplek vir 16 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en dan is daar 3 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Die laaste twee slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Gaste deel 3 badkamers waarvan twee 'n bad en stort in elk het en die derde badkamer net 'n stort het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel. Daar is ook 'n pooltafel.
Die kasteel spog ook met 'n privaat swembad en 'n goed toegeruste braai-area sodat gaste lekker buite kan kuier.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Ancil Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R399, Velddrif-pad, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink Dunn's Castle het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R399, Velddrif-pad, Piketberg, 7320, Wes-Kaap