Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunwerkin Bachelor Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathhurst-straat 20, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dunwerkin Bachelor Flat is 'n selfsorg-eenheid in die skilderagtige kusdorpie Kenton-on-Sea, aan die Sonskynkus in die Oos-Kaap. Kenton-on-sea, geleë tussen die Boesmans- en die Kariegarivier, is halfpad tussen Oos-Londen en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, met 'n aantal natuurreservate, wildparke en watersportaktiwiteite.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier en mikrogolf. Die eenheid het ook 'n ontbyttoonbank met 2 kroegstoele, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, en 'n privaat patio met braaigeriewe en 'n piekniektafel waar gaste buite-etes kan geniet.

Besoekers aan Kenton-on-Sea kan 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge geniet wat restaurante, Kariega-wildreservaat, visvang, bootry, voetslaan en voëlkyk insluit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bathhurst-straat 20, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dunwerkin Bachelor Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathhurst-straat 20, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543794e92f271a5eb130c8550b4efd8a77ef66cf765f52f6cdc787d5ae3eee8b8aa2df1c7d75583938933b36b0b4b46b2765?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 20 Bathhurst Street Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.68290648498 26.676751196295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang