Duplex Delight
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights 314, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Duplex Delight is 'n sjiek en stylvolle selfsorgwoonstel wat ideaal in die hartjie van Kaapstad se sakekern geleë is. Die woonstel het moderne afwerkings en is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat die Moederstad wil verken.
Die duplekswoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf word ook nie deur beurtkrag geraak nie.
Die woonstel is naby al die geriewe wat die stad bied en is net 'n entjie van die gewilde V&A Waterfront af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 117
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Darlingstraat 14, Mutual Heights 314, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink Duplex Delight het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights 314, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap