+56
Selfsorg in Berea

Durban Italian Villa

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.4
Veiligheid
3.8
Samantha M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Amazing. Very friendly staff members. They made us really feel at home. I have never experienced such great hospitality from a self-catering accommodation, but they are truly the best. We shared our time with them and felt very safe throughout our stay. They were also there to assist with anything we needed. This was the best place to be, and I'm coming back there with the same staff members.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

I would recommend this place to anyone! The hosts were incredible! We had a sick child upon arrival and had to rush out to the hospital. They kept checking on us to see if everything was okay. Thandie was also extremely helpful and made us feel comfortable. The only thing I could say is to please obtain a fan or air conditioning for the lounge area as it gets extremely hot there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen P
1 nag Saam met vriende
1.4
Feb 2026

Ontevrede en terleurgesteld. Geen waarde vir geld. Ons was 10 gaste. Met aankoms was vorige gaste steeds in die gastehuis en ons moes 2 ure lank wag vir skoonmaakdiens. Daar was slegs slaapplek vir 8 gaste. Die algemene toestand was verwaarloos en onhigiënies. Die swembad was vuil. Die eienaar het ’n traak-my-nie-agtige houding openbaar en toe ons ons ongelukkigheid oor die kondisie van die villa uitspreek, het die eienaar aangedui: “Ek het klaar my geld. Ek gee nie om of julle op straat slaap nie.” Die foto’s van die villa op die webtuiste is misleidend. Die toilette was vuil en die water was af gewees die oggend, wat ablusies en spoeling moeilik gemaak het, asook stortgeriewe. Geen waarde vir geld nie. Sal vir niemand aanbeveel nie. Die webtuiste-agent het ander akkommodasie probeer organiseer, maar as gevolg van ander reeds vooraf gereëlde dienste moes ons maar die villas so verdra. Met terugkeer vir die 2de en 3de dae se bespreking was ons toe ingelig dat die villa ons nou nie meer wil akkommodeer nie en moes ons deur die webtuiste ander akkommodasie bespreek in baie kort tyd, anders was ons gestrand.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Rodney B
1 nag Saam met vriende
2.0
Jul 2025

Our stay was okay. But the place definitely needs cleaning. The check-in process was difficult as the person receiving us could barely speak English. The rooms were decent, but the kitchen was very dirty. The microwave could not be used as it was extremely dirty, as well as most dishes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Mthandeni N
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Perfect. 100% and I'd like to visit again but with my spouse on the 14th February.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Skona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

40 Clair Avenue, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd294b955c8191c0873eae4674aa34ff6255f384767b4854ac2daa0a8da6e8f5447f3caaa7ce05de854d44e1b1a2817c38994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 40 Clair Avenue Berea 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.8613777 30.9839006
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang