Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Durnford's Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Durnford's Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wallie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wallie B

Uitstekende verblyfplek met karakter.

Ons het elke oomblik geniet, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Chris K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K

Baie gelukkig.

Durnford was wonderlik. Ons het daar oorgeslaap op pad see toe met ons 2 klein seuntjies en weer op pad huis toe. Dit is baie netjies en baie mooi. Die diens is puik en die ontbyt is baie lekker. Dankie aan Jacqui en haar span vir alles.

Madelein K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein K

Lekker rus plek vir jou moeë lyf.

Alles was perfek, dis net die kussings wat pap geword het wat ongemak veroorsaak het. Die ontbyt was besonders en die mense was baie vriendelik. Ons sal weer daar oornag.

Liesbet N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesbet N

Fantastiese tuin en swembad waar ons kon rus en ontspan.

Durnford baie goed geleë, stapafstand van lekker restaurant. Kinders kon heerlk swem en speel! Regtig mooi tuin.

Karin J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J

Dankie julle, dit was fantasties.

Ons het baie lekker gekuier, die kamers was skoon en ontbyt was heerlik. Ons het baie lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R1 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francis-weg 28, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNGI5ODJiLTNiZDgtNDliYy04MmFiLTVhMDQ3ZWZlNWYxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 28 Francis Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.55425 29.77391
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang