Dusk to Dawn Farm Guest House
Beskrywing
Hierdie knus kamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n privaat ingang, sowel as 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste moet asb. let op die grondpad wat na die perseel lei. Hierdie pad is geskik vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim, romantiese kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers het 'n komuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein kroegie toegerus is. Daar is 'n sitarea en 'n privaat ingang met 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste moet asb. let op die grondpad wat na die perseel lei. Hierdie pad is geskik vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesin-suite is op die eerste verdieping van die gesinshuis geleë. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad. Daar is slaapplek vir kinders in die ruim sitarea. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die tuin en die landerye in die verte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste moet asb. let op die grondpad wat na die perseel lei. Hierdie pad is geskik vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgkothuis is aan die hoofhuis vas. Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kothuis het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea met 'n kaggel, sowel as 'n privaat tuin met 'n gazebo en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste moet asb. let op die grondpad wat na die perseel lei. Hierdie pad is geskik vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie onafhanklike kothuis het 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n groot badkamer met 'n stort en 'n vrystaande bad, 'n oopplan-sitkamer met 'n slaapbank en 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n oondjie en 'n yskas-vrieskas. Die kothuis het verreikende uitsigte oor die landerye en die berge in die verte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste moet asb. let op die grondpad wat na die perseel lei. Hierdie pad is geskik vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beide slaapkamer het 'n uitsig oor die plaas en op die berge in die verte. Die uitsig van die sonsopkoms vanaf die hoofslaapkamer in die oggend is regtig pragtig. Die kothuis het ook 'n oopplan-kombuis met 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n klein kroegie. Die eenheid het ook 'n sitarea, stoep en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste moet asb. let op die grondpad wat na die perseel lei. Hierdie pad is geskik vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wagendrift Plaas, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang