Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Crest

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. Andrews-rylaan 11, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eagle's Crest is in die bekende Fairview Heights-area in Worcester geleë. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf beskik oor 3 kamers met privaat ingange wat elk slaapplek vir tot 2 gaste het.

Die dubbelkamer het uitsigte oor Worcester Gholfklub en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die tweepersoonskamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die derde slaapkamer is die gesinseenheid met uitsigte oor die gholfbaan. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisies van al drie eenhede is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenhede beskik ook oor 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv-familie en WiFi. Daar is ook 'n elektriese kombers, haardroër, strykyster en strykplank vir gaste se gerief.

Hierdie drie eenhede maak gebruik van 'n gemeenskaplike eetkamer. Daar is 'n onderdakbraai-area, swembad en kinder-jungle-gimnasium vir kinders onder 6 op die perseel.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Karoo Nasionale Botaniese Tuin, Mountain Mill Mall, Fairy Glen Privaat Wildreservaat, Worcester Gholfklub, Aquila Natuurreservaat, Worcester Wynlandgoed en Golden Valley Casino in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Zario S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was elke sent werd. Dit was 'n fantastiese nag, regtig 'n baie stil omgewing en baie lieflik.
Aug 2024
Trevonia S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en vreedsaam. Die personeel was baie vriendelik. Verblyf netjies en baie rustig.
Mar 2024
Elaine S
5.0
5 ster. Baie netjies, stil, veilig, en vriendelike ontvangs, sal definitief hierdie plek aanbeveel.
Mar 2024
Ian L
Saam met lewensmaat
5.0
A pleasant experience. We were well received by a very pleasant hostess. The unit was well appointed and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Glernice B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker, rustig en boonop veilig ook! Die ontbyt is 'n treffer en sal dit vir enige besoeker aanbeveel, met die aankoms voel jy sommer bai...
Sien meer
Oct 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter en
Marlize

Eiendomme 2

Resensies 81

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • St. Andrews-rylaan 11, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eagle's Crest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. Andrews-rylaan 11, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW7Ahxa3yj96cnXAcEdTNH6uBSK74i4fI055gtCsfb2UDjPYu3U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 11 St Andrews Drive Fairview Heights 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 11:00 -33.616060630979 19.443662796072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang