Eagles Rest
Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Von Wielligh-laan 28, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
-
Vanaf
R600R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eagles Rest bied bekoorlike selfsorgverblyf in Klerksdorp. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers, en bied skilderagtige uitsigte oor die plaas.
Daar is verskeie eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die eenhede het gemaklike beddens en party kamers het ook hul eie badkamers, terwyl ander gedeelde badkamers het. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die hoofkombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eenhede het 'n TV en gratis WiFi.
Daar is 'n braai en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.4/5
Gerty Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Von Wielligh-laan 28, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Von Wielligh-laan 28, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes