Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blueberry Country Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Remhoogte P91, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blueberry Country Cottage is 'n knus kothuis in die rustige omgewing van Skeerpoort en bied gerieflike verblyf. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot die bekende Bill Harrop's Balloon Safaris wat bydra tot die avontuur wat die verblyf bied. Hierdie bekoorlike kothuis is perfek vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Hierdie oopplan-kothuis beskik oor 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis in die lapa wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus is.

Veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe is beskikbaar. Die verblyf is gerieflik langs die Magaliesrivier geleë en bied 'n verskeidenheid buitelug-aktiwiteite soos fietsry, stap, draf, voëlkyk en gaste kan ook die omgewing verken. Motorfietsentoesiaste kan verskeie paadjies ry om die besienswaardighede in die area te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plaas Remhoogte P91, Skeerpoort, 0232, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Remhoogte P91, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80702b79ffb455d3c6ad70d458d934a03b131c7b0cf820305f8bdb416b40ebd02eff05bb68646c58eccdeb676f4c4809fdee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense P91 Remhoogte Farm Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816275676303 27.733953363264
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang