Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

East Gate Rest Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ware oasis. Ons het heerlik gerus. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Alles wat nodig is, is daar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sprankelskoon, koelte, lekker restaurant. Fantastiese plekkie. Lieflike winkel (vir as hulle jou vleis in Borswana afvat).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Oorslaap. Gemak en vinnig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Oulikste oornag plek. Die oulikste plekkie so op die grens. Baie skoon en netjies. Vriendelikste mense en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Very homely. Friendly host. Friendly staff, overall a very good experience. The restaurant's pizza is divine. Very happy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Sal weer daar oorbly. Jammer die WiFi was te swak om te gebruik. Was rustig en skoon. Heerlik na 'n baie lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida Susanna Kleynhans K
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Gemaklik vir oorslaap en lekker naby die grens. Heerlik gekuier in 'n uiters netjiese huisie. Basies toegerus. Mikrogolf en buitebraai en ketel. Net 'n probleem met die voordeur wat 'n groot glas het waardeur persone van buite kan insien tot in die slaapkamer, veral saans as die lig aan is. 'n Blinding sal die probleem aanspreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Aangenaam verras! Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emsie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangenaam en gerieflik. Baie vriendelike ontvangs gehad. Kamer was skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Aangenaam! Netjiese kamplekke met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 144 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trans Kalahari-hoofweg, Buitepos, Gobabis, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2AlFCfw4htUkFp0L0oLOp4CVGZQMmosyJfA5phmwNoHhPU2dcl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Trans Kalahari Highway Buitepos 0000 Omaheke 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -22.282616049031 19.990382612729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang