Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EastView Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elizma H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflik, skoon en veilig. Baie lekker gebly. Was gerieflik, skoon en ontbyt was 'n bonus! Sal East View definitief aanbeveel en sal in die toekoms weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie behulpsaam en vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ideaal vir besoek aan oog-instituut. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Dit was 'n aangename verassing! Ons het baie lekker gebly en alles gehad wat nodig was. Die geriewe en blyplek is van hoogstaande gehalte. Die ontbyt was uit die boonste rakke! Die gasvrou is amazing! Ons sal beslis weer hier bespreek, en die plek aanbeveel by ons vriende en familie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Lekker oornagplek, maar netheid kort aandag. ’n Wonderlike, tegemoetkomende gasvrou was daar om my te ontvang. Ek kon nie die eerste aand van my driedaagse verblyf daar uitkom nie, maar sy het die nag oorgedra aan ’n kollega sodat ek steeds drie nagte gekry het. Die gastehuis is perfek geleë en die kamer ruim. Ongelukkig is die muf/skimmel in die stort lanklaas skoongemaak en my kamer is nie die tweede oggend opgeruim (gediens) nie. Ek besef dis nie selfsorg nie, maar ’n kroegkoelkas in die kamer sou gaaf gewees het. Tog kan ek die plek aanbeveel, veral weens die mooi omgewing en die gasvryheid en heerlike ontbyt.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Was baie vriendelik ontvang deur Lynette al was dit baie laat die aand. Die ontbyt wat ingelsuit was by oornag, is 'n groot bonus. Heerlike kos en koffie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Very happy with our stay. Flexible host and good facilities. Great stay without hassles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karin K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Gasvry & veilige omgewing. Lynette is 'n wonderlike, gasvrye mens wat ons heerlik bederf het met die lekkerste ontbyt en aandete. Sal die gastehuis aanbeveel en sal ook self weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Huis weg van jou huis af. Lynette is regtig 'n baie aangename en gasvry mens wat ons baie gemaklik laat voel het. Haar kos was heerlik en ons was 'n hanetree vanaf die Oog Instituut, sal dit vir enige iemand aanbeveel en as ons ooit weer nodig het om oor te slaap in Pretoria sal ons van geen ander gaste huis gebruik maak nie. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Vriedelike ontvangs, gasvry en gemaklik. Die gasvrou was baie vriendelik. Elke oggend 'n massiewe en heerlike ontbyt gekry. Kamer was baie netjies en gerieflik. Ligging was ook gerieflik. Ek sal East View House beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oos-laan 175, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjMDQyMzFiLTM5MzktNDdiMS1iOGU3LTU5MmNhY2Y3NDA1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 175 East ave. Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.741701075589 28.217962690807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang