Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magdalena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 139 resensies vir Ebenezer Country Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sanmarie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmarie M

Die verwelkoming, stap, uitsopte en verblyf was puik.

Ja, rustig en pragtig.

Michael V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Heerlik, rustig, vrede.

Pragtuine. Cute ganse wat kom môre sê. Voëls, egte mense.

Gerda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

This was such a lovely experience. If you want to break away from everything, this is definitely the best place to be. Thank you for a very pleasant experience.

Calming and serine environment. Perfect for relaxation.

Ria J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J

Rustige omgewing, die pad is net sleg om by die lodge uit te kom.

Baie lekker, sal net graag 'n TV of WiFi wou gehad het.

Casper D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper D

Rustig.

Baie rustig. Mooi natuur. Net by swembad was daar 'n byenes so kon nie regtig vrylik swem nie.

Jannie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M

This is a beautiful place and the host is so friendly and a real blessing.

See stars.

Hugo D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo D

Worthwhile.

Very nice, will make use of this venue again.

Hugo D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo D

Nice, quiet and seclude.

Stay was very nice. A beautiful sunrise with a friendly host. Please refill coffee bar every morning.

Wilma V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Wonderlike plek om te gaan rus. Rustig, pragtig en veilig.

Sal beslis aanbeveel. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

Elzanne S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne S

Lekker rustig, pragtige uitsig.

Netjiese woonstel, rustige atmosfeer.

Erika J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J

Ebenezer Country Lodge is "home from home".

Ebenezer is 'n fantastiese, rustige, veilige en netjiese plek, 'n regte "hidden gem". Eienaar baie vriendelik, behulpsaam en ons het lekker gekuier. Dankie Oom Wikus dat ons kon deel in die pragtige blyplek wat Oom so mooi in stand hou. Die staproete deur die proteas en die lekker heuning wat ons kon koop, en die wakker word van slegs voëlgesang sal ons definitief gou weer terug lok.

Zelda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda S

Dit is 'n pragtige plekkie, stil en rustig. Net wat jy nodig het om weg te kom.

Baie mooi plek, ek sal definitief weer daar bly as ek Johannesburg toe gaan. Mense is baie gasvry en was baie behulpsaam.

Tobias V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias V

Rustig, mooi en waarde vir geld.

Ebenezer Country Lodge is die ideale wegbreekplekkie om net te rus of die area te verken. Dit is veilig, het 'n behulpsame gasheer en die natuur is pragtig.

Marnus S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S

Baie mooi akkommodasie in 'n pragtige omgewing.

Die eienaar het my hartlik ontvang en gewys hoe alles werk. Ek het 'n sportgebeurtenis in die omgewing aan deelgeneem en die eienaar was tevrede dat ek na die gebeurtenis kon terugkeer vir 'n stort voor my terugreis.

Kerryne K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerryne K

A fabulous Spot!

Really accommodating hosts who give excellent service. A beautiful place to spend a few nights. They just forgot to clean our bathroom. Our friends next door had a clean bathroom but we think they just forgot ours. This is the reason we rated only a 3 on cleanliness. Otherwise very happy! Would stay there again.

Johnnie M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnnie M

Baie bevredigend en goeie waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer is ruim en netjies. Die bystand kragopwekker op die perseel skep 'n welkome uitkoms om beurtkrag te oorbrug. Ons kan Ebenezer Country Lodge definitief aanbeveel vir gesinne met kinders.

Schalk K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk K

Baie lekker.

Het daar oornag maar kon ongelukkig nie meer aande daar oornag nie. Sal beslis weer daar vir n naweek gaan ontspan. Baie lekker en rustig.

Beulah A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah A

Besig.

Baie goeie mense en 'n baie mooi area. Ek hou net nie van die dorp self nie.

Mark G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mark G

Dit was onaangenaam, geen selfoonsein, geen internet, baie min spasie in woonstel, net geskik vir 2 mense.

Geen selfoon netwerk. Geen internet. Woonstel net geskik vir 2 mense, niks meer nie. Geen landlyn nie. Eienaar kan nie geskakel word nie. My klagte baie swak hanteer.

Yolande S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

Baie netjies en rustige plek met vriendelike ontvangs die eenheid het al die geriewe wat nodig is.

Ons was in Rustenburg vir 'n verjaarsdagpartytjie en het sommer besluit dit sal goed wees vir 'n naweekwegbreek. Ebenezer was 'n baie goeie keuse die ligging was reg naby alles. Die eenheid was skoon en netjies met al die nodige geriewe. Sal beslis weer so wegbreek bespreek. Baie veilig en genoeg sekuriteit.

Danika P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika P

Uitstekend.

Ons het lekker gekuier en als was gerieflik en skoon. Eienaars was super vriendelik en behulpsaam. Pragtige plek.

Leen V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leen V

Dit was baie stil en rustig, dit was vir ons soos 'n wittebrood.

Ons het in die aand gebraai en op die plaas tussen die protea's geloop en foto's geneem, dit was baie ontspannend, verder het ons dag uitstappies geneem, canopy tour en perdry. Ons het dit baie geniet!

Wilma A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma A

Stilte is sielskos, natuur fantasties!

Eienaars is vriendelik, pragtige natuurskoon en uitsig oor die berge. Kamers is netjies en toegerus. Lekker naby aan Buffelspoort en pad na Ebenezer is mooi.

Duane R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane R

Baie mooi uitsig en netjies, omtrent verfrissend vir siel. Dierbare en gasvrye eienaars.

Sien sterre.

Henco D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco D

Lekker in die natuur!

Great!

Renier R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renier R

Lekker blyplek. Bietjie beknop as die weer nie lekker is nie. Eienaar se honde is lastig by blyplekke.

Mooi rustige omgewing. Baie stil en rustig met geen hoorbare verkeer deur die nag nie.

Meisie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Meisie B

Rustige plek.

Ons het heerlik gerus. Mooi skoon omgewing. Vriendelike ontvangs. Sal graag weer daar gaan rus as stad teveel word vir ons.

Beverley M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M

Our stay was outstanding!

We were treated like royalty by the owners. Nothing was too much. I was in Rustenburg from Durban, to compete in The South African Performing Arts Championships, and needed peace and quiet. Ebenezer was all of this and more. The views of the mountains and scenery, the lush, well-kept gardens, everything was just perfect. The birdlife is out of this world, as was the star-watching at night. I can highly recommend this beautiful peace of paradise.

Juanita B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Ek is verstom met die skoonheid van die natuur en die netheid van die plek. Ek sal dit gerus aanbeveel vir dié wat goeie rus wil inkry.

Die plaas is wonderbaarlik mooi en goed versorgd. Die eienaars van die plaas is egte, plat-op-die aarde mense wat definitief 'n talent het om die plaas in die beste gehalte op te pas. Jy sal definitief baie goeie rus inkry by hiérdie pragtige en private bestemming.

Pieter G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Heerlike wegbreek en rustige atmosfeer

Aanbeveling: 'n Pan in die kombuis asook 'n skottelgoed droograk

Ebenezer Country Lodge se terugvoer

Dankie Pieter.....jou raad gevolg.

Groete

Wicus vd Merwe

Ebenezer Country Lodge
Louise M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Absoluut rustig. Natuurskoon is pragtig.

Baie veilig. Netjies. Skoon terrein. Panorama is pragtig.

Ingrid W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W

Lekker

Goeie ontvangs. Baie gasvry. Pragtige uitsig. Baie still end rustig. Besonders skoon.

Corne D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Rustig, netjies, gerieflik & goed geprys. Dankie

Rustig, netjies, gerieflik & goed geprys. Dankie

Petra W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra W

Baie gawe en vriendelike mense. Hulle het ons baie tuis laat voel. Sal beslis terug gaan.

Sien sterre.

Petrus C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus C

Baie lekker, rustige kuiertjie gehad, met alles wat nodig is - netjiese skoon, goed ingerig.

Hou van die veilige en rustige atmosfeer en vars lug.

Wiehahn D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehahn D

Absolute waarde vir geld en vriendelike atmosfeer.

Die eenheid was ruim met genoegsame spasie in die eenheid, selfs in die badkamer. Elke eenheid het 'n veiligheidshek voor die skuifdeur wat jou gerus laat voel in die eenheid (so reg in die kraal van ons Gautengers!). Dis 'n ideale plekkie vir self catering aangesien al die nodige fasiliteite daar is. Tot jou eie Weber. Uitsig vanaf die eenhede is stunning. Die eenheid self is baie skoon en netjies. Die eienaars is baie vriendelik. Vriende van my wat nie tevrede was met die blyplek waar hulle eers was, het by hulle aangeklop vir ander blyplek. Hulle is met ope arms verwelkom en is gehelp.

Lizanne R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne R

Peaceful, beautiful scenery, close to attractions, easy check in

Ebenezer Country Lodge is perfectly situated within the Rustenburg mountains, with beautiful gardens and access to the larger property for a mini morning hike. The accommodation is comfortable, private and well equipped. It is definitely great value for money.

Salomie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie V

Baie rustig en veilig

Baie vriendelike diens van eienaar ontvang heerlik gerus.

Jaco V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Bekostigbaar, Skoon en Gemoedelik

Vir diegene wat nie wil TV kyk nie, maar liewers 'n gesellige rustige aand wil geniet. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies. Ek sal weer en weer by Ebenezer Country Lodge oorbly. Veral teen die bekostigbare prys

Francois C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C

Baie vriendelike diens.

Dankie, dit was net vir een nag. Moes gaan werk en was nie baie lank daar nie. Maar moet sê die plek is netjies. En mense is vriendelik.

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ronel D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Plek van rus.

Alles wat nodig is teen baie billike tarief. Persoonlike diens wat spreek van ware omgee vir gaste. Ebenezer het ons harte geraak, pragtige tuin. 'n Definitiewe stop vir iemand wat uit die gedruis wil kom.

Naomi D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D

Ontspannend en perfek.

Eienaar is voorwaar uitstekend. Akkommodasie baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Area is baie mooi met geen gepraat. Wonderlik gerus daar.

Martha Leviena D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha Leviena D

Baie rustig en aangenaam, dankie.

Ek beveel hierdie verblyf by Ebenezer aan. Rustigheid en vrede. Baie dankie.

Seef C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C

Vrede en rustigheid - beautiful.

Dis ons 2de keer en sal altyd teruggaan. Die Van der Merwe's gaan uit hul pad om mens welkom en tuis te laat voel. Dankie tannie Magdeline en oom Wikus dat ons altyd 'n vredevolle en rustige kuierplek in Rustenburg sal hê. Jul plek is beautiful en dan praat ek nie eers van al die voëllewe, liefdevolle honde en pragtige sonsopkomste nie. Ons kom definitief weer.

Petro L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Baie goeie waarde vir geld.

Netjies en gerieflik.

Pieter P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Rustige steuringsvrye verblyf.

Rustige steuringsvrye verblyf met goeie uitsig oor die landskap. Dit is 'n plek om weg te kom van die daaglikse gewoel en waar gaste op hul eie kan ontspan.

Ben V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Vars berglug is genesing vir 'n moeë liggaam.

Waarde vir geld as jy bereid is om die 15 km van Rustenburg middedorp te bly. Netjiese tuine en woon-eenhede. Vars naglug met stilte. Geen stadsgeluide. Muskiete is 'n probleem in die nag wat met siwwe voor vensters opgelos kan word.

Llewalan D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Llewalan D

Rustig, privaat en stil.

Die eenheid was toeganklik. Alhoewel daar aandag gegee kan word aan deeglike skoonmaak, is die oord en eenheid in algeheel redelik skoon. Groot grasperke en 2 stoepe aan die eenheid maak die verblyf lieflik. Dit was waardevol om ons hondjie saam te geneem het.

Ria S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria S

Definitief wat ons verwag het nie.

Die woonstel was vuil. Die toilet het gelek, dit was darem dadelik reggemaak. Die kaste binne was vuil kon nie my goed uitpak. Die swembad was vuil.

Ebenezer Country Lodge se terugvoer

Ons vra omverskoning vir die vuil swembad aangesien ons besig was om hom skoon te kry na die twee kwaai wind- en reënstorms die dag voor die gaste se inboek. In een spieëlkas laai, wat nie juis gebruik word vir pakplek nie, was droë laventel-plantjie lote in geplaas vir 'n aangename reuk. Die hangkaste het meer laaie as wat gaste kan gebruik op 'n naweek.
Ons vra weereens omverskoning vir die gaste se ontevredenheid aangesien ons probeer om al ons gaste tevrede te hou sodat dat hulle hul verblyf mag geniet.

Ebenezer Country Lodge
Johann C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann C

Baie rustig en in die natuur, met baie vriendelike gasheer.

Baie rustig en het gevoel van op die plaas. Jammer dit is net bietjie ver uit Rustenburg, maar seker ook nie die ergste van probleem nie.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Wilna T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna T

Heerlik, aangenaam en professioneel.

Die rustigheid en vreedsaamheid van die natuur en die omgewing is verfrissend! Die diens is uitstekend en Wikus en Magdalena is wonderlik! Baie lekker gebly!

Mark S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Stunning breakaway place to stay, that's why I always make it a stop over place to stay when I am in the region. Private, safe and beautiful area.

See stars.

Larissa S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa S

'n Plek waar rus jou tuiste is.

My ouers het heerlik gekuier. Die eienaars is wonderlik en stel opreg in 'n mens se lewe belang. Die kamers was knus en netjies en hulle het oorgeheel wonderlik ontspan. Baie dankie vir julle vriendelikheid en moeite!

Karma P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karma P

Pragtige, versterkte juweel van 'n plek om te rus en die natuurskoon te geniet!

Die kamer was goed toegerus en skoon. Wikus en Magdalena was baie gasvry en het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en te akkommodeer. Die omgewing is rustig en stil, met pragtige natuurskoon. Die groot grasperk was 'n gunsteling onder die kinders!

Janine S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Fantasties!

Ons het elke minuut van ons verblyf hier geniet. 'n Stukkie paradys in die bos! Best of both worlds! Ons kon ons dierekinders ook saamvat en hulle het dit net so geniet. Ebenezer Country Lodge sien ons beslis weer!

Rya-mari M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rya-mari M

Gemaklike verblyf in goed toegeruste chalet.

Ebenezer is ongeveer 25 km uit Rustenburg op 'n plaas. Die chalets is goed toegerus vir selfsorg met volledige badkamer, stoep, braai en kombuis wat alles bevat wat nodig is vir selfsorg. Die ontvangs was vriendelik en die eienaars het uit hulle pad gegaan om 'n baie vroeë vertrek te vergemaklik. Baie goeie waarde vir geld.

Wayne G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G

So tranquil and amazing views

The hospitality was great. The place is quiet, tranquil and great if you want break away from the rat race.

Reinette V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Rustig, stil, kon ontspan.

Skoon, lekker badkamer. Vriendelike eienaars.

Johan H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H

Mooi. Rustig. Lekker.

Ons is vriendelik gegroet en dadelik na ons kamer geneem. Dis pragtig en netjies en definitief die moeite werd vir 'n rustige naweek uit die stad.

Sandra C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Peaceful and relaxed.

I enjoyed the peace at Ebenezer and owners were very friendly and helpful. I will return there with my husband alone to rest, as the environment is stress-free. The kids however were frustrated that we had no TV and bad cellphone connection and no WiFi available, however they could play on the beautiful green grass and swim in the pool and took a hike to the top hill.

Antoinette V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette V

Was baie lekker as jy van rustigheid hou!

Paar goedjies! Sal nuwe matrasse moet insit! Water raak net weg na een mens gestort het en dan yskoud! Verder het ons heerlik gekuier!

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Arno V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V

Baie mooi! Sal vir seker weer daar gaan bly.

Mense is baie vriendelik en die view is great!

Riaan S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Baie rustig en stil en netjiese plek.

Baie vriendelik ontvang en omgewing is baie rustig en mooi uitsig en tuine. Sal beslis weer daar oornag.

Basie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie V

Vir die prys my verwagting oorskryf.

Was voorheen by duurder plekke wat nie so skoon, netjies en goed ingerig was nie.

Pj S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj S

Rustig en baie gerieflik.

Vriendelike ontvangs, skoon, netjies en rustig.

Jolita G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolita G

Alles was presies soos ek dit wou hê.

Ek is redelik vol fiemies as dit by blyplek kom, maar hier was alles presies reg. Veral die netheid was vir my heerlik.

Yolandi F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F

Asemrowend mooi, die natuur is pragtig, vriendelike mense.

Die natuur is pragtig daar. 'n Goeie wegbreek as jy na rustigheid soek. Vriendelike, hulpvaardige mense. Sal dit beslis aanbeveel.

Gert D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Baie lekker.

Baie mooi en vriendelike diens.

Kara B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kara B

Sielkos.

Pragtige plek. Mooiste tuin. Asemrowende uitsig. Staproetes. Gasvryheid soos min ander. Gerieflik. Sal definitief weer gaan.

Lirie M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lirie M

Baie oulik, netjies en skoon. Ons het lekker gebly!

Sien sterre.

Karin L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L

Werklik pragtig.

Die uitsig en tuine is baie mooi. Vriendelike boer en baie roetes om te stap.

Marietjie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Dit was ’n wonderlike, rustige asemskep.

Ons sal dit beslis aanbeveel. Dis netjies en mooi..

Fani C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fani C

Aangenaam, baie vriendelike mense, wonderlike uitsigte.

Ons het lekker gekuier, baie vriendelike mense, natuurskoon pragtig.

Nolene S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene S

Absolute pragtige verblyf!

Ebenezer is geleë in een van die mooiste areas wat ons al ooit besoek het. Die kinders het die oopheid van die natuur geniet. Die geriewe is pragtig en ons sal definitief weer besoek.

Wiaan B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiaan B

Lekker gebly met mooi uitsig.

Dankie Oom Wicus, het baie lekker gebly en gekuier saam met die familie, bitter mooi plek met al die benodighede.

Lezanda M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanda M

Heerlike blyplek.

Ons is hartlik ontvang met ons aankoms en dadelik na ons eenheid to geneem. Die eenheid was mooi skoon en netjies. Ebenezer Country Lodge het die mooiste tuine en my kinders het sommer dadelik gaan swem. Ons kon lekker braai en het ook op die plaas gaan stap tot bo op die koppie. Die uitsig is pragtig. Ons sal terugkom - lekker plek vir 'n kort wegbreek.

Gerhard D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Die plek is netjies en mense behulpsaam.

Ons was 'n groot groep en het die plek terdeë geniet. Die mense is baie behulpsaam en die uitsig is wonderlik.

Sanet M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet M

Was rustig en dit geniet.

Sal net aanbeveel dat hulle 'n tafel byvoeg om by te eet en meer breekware as net 2 van elke breekware (messe, vurke, borde, ens).

Annelize S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize S

Ontspannend.

Die plek was skoon en netjies. Die eienaars vriendelik en opreg, sal aanbeveel vir enige persoon wat die stilte opsoek.

Katie M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Katie M

Was okay.

Pragtige plek met mooi uitsig, maar daar was heelaand iets wat in die dak rond was. Muise of katte wat mens so bietjie uit die slaap gehou het, maar andersins was dit okay.

Frederick Wynand L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Frederick Wynand L

Nie weer nie!

Ek kan nie kla oor die beddegoed nie, want behalwe vir 'n laken, twee vuil en gevlekte kussings en 'n kombers is daar geen ander beddegoed op die beddens nie. Die handdoeke, linne en buite kussings is oud, gevlek en lyk vuil. Die eenheid was nie behoorlik skoongemaak nie en ons het met die tweede besoek (aangesien ons vooruit betaal het) eerder ons eie handdoeke gebring aangesien die eenheid se handdoeke oud is en vuil voorkom. Die matras op die dubbelbed is so hard, geen mens kan daarop slaap nie. Die kaste en laaie is vuil binne in en die kombuisware gebrekkig en deurmekaar. Die eenheid het herstel- en verfwerk nodig. Ek kan ongelukkig nie die eenheid aanbeveel nie. Dit is wel relatief goedkoop, maar 'n mens verwag darem skoon en volledige handdoeke en linne.

Ebenezer Country Lodge se terugvoer

Beste Erick,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is jammer dat julle nie die klagtes onder my aandag gebring het tydens jul verblyf nie, ons sou die foute dadelik kon aanspreek om dit geriefliker vir julle te maak. Jul kommentaar word wel in ag geneem om regstellings te maak.

Groete,
Wicus

Ebenezer Country Lodge
Marlize K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K

Heerlike stilte en rustigheid, met prag uitsig en natuurskoon.

Uiters vriendelike ontvangs gekry deur Wicus en Magdalena, wat ons onmiddellik baie welkom en tuis laat voel het. Die perseel is vreeslik mooi en ons kon heerlik rondstap en verken. Al wat jy hoor is die natuur. Die kamer was skoon en netjies. Die kombuis het die nodige in gehad vir die tydjie wat ons daar was. Dit was lekker naby geleë aan al die besienswaardighede wat ons in die omgewing wou besoek, wat die ligging perfek gemaak het. Daar is goed voorsiening gemaak vir veiligheid in en om die eenhede. Ons het rustig geslaap. Ons sal vir seker weer gaan kuier!

Mariska O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska O

Dit was die lekkerste en rustigste wegbreek weg van die stad.

Dit was lekker rustig en wonderlik om weg te kom uit die stad uit.

Rynette C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynette C

Onvergeetlik.

Verblyf was heerlik en dis baie rustig, mooi en goed geleë.

Sarie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V

Stil en rustig.

Bietjie ver van Rustenburg vir besigheid en werk. Maar stilte en vrede maak dit die moeite werd.

Elizabeth J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth J

Skoon, gasvrye plek en pragtige uitsig.

Ons is baie gasvry ontvang. Kamers skoon en gerieflik. Het 'n heerlike kort toertjie van die plaas gehad. Sal definitief weer besoek.

Ryno S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S

Die lodge is great!

Baie vriendelik en gemaklik met behulpsame mense! Baie mooi lodge en naby aan alles.

Helene V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Die plek is fantasties, skoon en diens is gewoonlik vriendelik.

Dis 'n ideale plek vir 'n naweek se wegkomkans.

Mathilda C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda C

Die plek was netjies skoon en die ligging wonderlik.

Die verblyf was wonderlik die plek is baie netjies skoon die personeel vriendelik en behulp saam sal enige tyd weer gaan as ek die kans kry.

Joni S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joni S

Pragtige wegbreekplek vir bietjie rus en vrede weg van die stad.

Ons het die wegbreek volwaardig geniet! Die kamers is netjies en goed toegerus, die tuine en omgewing was wonderlik, en die eienaars se gasvryheid het ons werklik laat tuis voel! Ek sal Ebenezer Lodge definitief aanbeveel, veral vir enige stadsjapies wat nie te ver wil reis nie, maar wel nader aan die natuur wil kom.

Gammat N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gammat N

Dankie vir al julle moeite.

Ons het baie lekker gekuier en die eienaars het baie moeite vir ons gedoen.

Alan M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M

Rustig en ontspannend.

Baie mooi en netjies. Vriendelike diens en baie privaat. 'n Lekker wegbreek van die stad.

Willie K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Baie vriendelik en rustig. Ons het dit baie geniet.

Ons het vanaf Sun City gereis die Saterdagmiddag na Ebenezer Country Lodge. Met ons aankoms het ons 'n baie groot donderstorm gevang. Ten spyte van die swaar reën het ons gasheer ons na die wooneenheid gelei en seker gemaak ons is veilig. Alles is baie netjies en skoon. Al probleem wat ons ervaar het is met die bedlamp se elektriese koord wat my vrou bietjie geskok het. Verder is alles die moeite werd.

Shadley S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shadley S

Lovely accommodation and a very relaxing environment enjoying nature and the surrounds. A hidden gem surrounded by the beauty that SA has to offer.

A lovely getaway close to JHB which has the Pilanesberg and Sun City within reasonable driving distance. Also Hartbeespoort is within comfortable driving distance. The place is surrounded by beauty and totally a relaxed environment for a long weekend getaway from the hustle and bustle of city life. The atmosphere ate Ebenezer Country Lodge is that of peaceful, leisure, tranquility and nature.

Tania S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Asemrowende uitsig oor die natuur!

Dit is lekker stil by Ebenezer Country Lodge. Die eienaars is vriendelik. Die eenheid waarin ons gebly het was groot genoeg vir die 3 van ons, maar as 'n groter gesin sou gaan sal dit bietjie knap wees. Alhoewel daar nie 'n TV beskikbaar was nie, het ons kans gekry om lekker te gesels. Die uitsig en tuin is asemrowend!

Fred B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B

Gebruik as oorslaap met besoek aan Pilanesberg.

Aangenaam ontvang deur Wicus en ons geneem na die kamer. Het aan al ons behoeftes voldoen. Lekker op die stoep gesit en aandete geniet gemaak op ons miniatuur potjie-/steak-braai.

Jacques J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques J

Pragtige wegsteekplekkie. Netjies, skoon, gemaklik, veilig.

As gesin was dit als wat ons nodig gehad het vir die een nag se verblyf. Let wel as jy van die Wes-Kaap af is, reël dat eienaar jou op Rustenburg kry. Sal beslis weer oornag daar.

Pieter L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Eenvoudige rustigheid.

Die eienaar/s is baie "hands on" om 'n probleem vinnig in die kiem te smoor. Welgedaan.

Pelser U - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pelser U

Rustig en mooi.

'n Baie mooi en rustige plekkie so tussen die berge met groot grasperke om op te speel en n lekker swembad. Wickus was ook baie gasvry en die geriewe is presies wat ons gekort het.

Frikkie B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B

Kan nie glo dat daar nog sulke plekke is om oor te slaap nie.

Waarde vir geld, netjies, skoon, goeie diens van eienaar, daar is nou niks wat afgeskeep is nie. Dis duidelik dat die eienaars trots is op die verblyf wat hulle aanbied, en met rede!

Anri H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri H

Stukkie vrede, weg van die stad se gewoel.

Dit was heerlik om omring te wees deur die pragtige natuurskoon, af te koel in die swembad en die koppie te kon uitklim. Ek is hartlik ontvang en sal graag weer terugkeer vir nog 'n kuiertjie in die nabye toekoms.

Gary B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Lovely farm setting.

Well appointed units were clean and comfortable in a lovely farm setting on the outskirts of town. We really enjoyed our stay here although it was only overnight. We would have loved to have stayed longer. Will definitely recommend it.

Lindsay S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay S

Very good accommodation.

Lovely location, beautiful garden. No complaints at all, Wikus and Magdaleen are lovely people.

Johan B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Netjies, mooi en vriendelike diens.

Rustige en puik verblyf in 'n baie mooi omgewing.

Gielie B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gielie B

Well priced, safe, clean and the best view of sunrise.

With close proximity to dams for fishing and other towns like Hartebeespoort dam for casual day walk arounds.

Seef C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C

Ons is mal oor die plek en sy mense en sal graag weer kom na die rustige en asemrowende terrastuin van Ebenezer Lodge.

Die behulpsaamheid, gasvryheid en vriendelikheid was besonders vanaf die Van der Merwes en hul honde Vicky, Flam, Rosey en Rudy.

Yvette V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V

Fantasties!

Uitstekende waarde vir geld. Baie mooi tuine, vriendelike diens en prachtige stukkie geschiedenis by die hek. Absoluut die moeite werd, baie dankie!

Frik K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik K

Ons het 'n rustige atmosfeer geniet in die natuur - ons is hartlik ontvang en dit was 'n stukkie hemel op aarde om weer jou siel te kon vind!

Ek sal enigiemand aanbeveel om by Ebenezer te gaan ontspan. Die natuurskoon is asemrowend en daar is talle voëltjies te hoor en sien. Daar is 'n klein kwekery en ook baie proteabome. Die mense is vriendelik en behulpsaam en die huisies is goed toegerus en netjies. Die honde wat daar rondhardloop, skep ook 'n huislike atmosfeer. Die gronde is ruim en lewer verskeie verrassings op soos onthaalareas en ook 'n swembad.

Marina R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina R

Fabulous weekend!!!

We stayed for 3 nights and loved every moment of it!! Big bonus was that our 3 dogs were welcome as well! People were warm and friendly, accommodation was perfect, the gardens were to die for!! We went for 2 runs on the farm with our dogs, and played on the beautiful manicured lawns with them.... a real family-weekend-away! Will definitely go back!

George N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N

Fantasties!

Ek sal hom beslis aanbeveel. Vriendelike ontvangs en gerieflike en mooi verblyf.

Janie D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie D

Pragtige en rustige plek!

'n Heerlike varslug-ervaring in die berge!

Freek W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek W

Pragtige uitsig, baie rustig.

Vriendelike ontvangs, tegemoetkomend. Baie lekker gerus!

David Johannes K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David Johannes K

Ek was werklik verras met die opset en dit was eerlikwaar die beste waarde wat ek nog ooit ervaar het.

Enige persoon wat wil wegbreek van die stad se lawaai vir stilte of kwaliteittyd saam met jou familie ... dis die plek.

Maureen K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen K

Was baie rustig.

Ons was 6 mense en het 3 kamers bespreek vir 'n naweek en dit was heerlik om saam rustig om 'n vuurtjie te sit en net die natuur en die geroep van jakkalse in die aande te geniet. Heerlik!

Miemie E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miemie E

Mens kan ver kyk en ontspan in die pragtige tuine en natuur.

Pragtige tuine en natuurskoon. Beveel dit regtig aan vir oornag.

Karien S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien S

Waarde vir geld.

Maak dikwels van hulle gebruik aangesien hulle troeteldiervriendelik is en goeie waarde vir geld is.

Carl C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl C

Vriendelike ontvangs.

Baie aangename tyd gehad.

Karien S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien S

Bekostigbaar en netjies.

Goeie waarde vir geld, gaan elke keer terug.

Lizette M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette M

Baie skoon en netjies.

'n TV in die kamers sal baie help vir die koue nagte wat mens nie kan of wil braai nie.

Juanita V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Juanita V

Omgewing baie mooi.

Die omgewing was baie mooi, maar die verblyf was teleurstellend. Die bed was oud en daar was nie genoeg eetgerei nie.

Ebenezer Country Lodge se terugvoer

Ons stem nie ten volle saam met die gas se "review" nie en raai gaste aan om na al die ander gaste se terugvoerings te kyk. Die gas het nie haar geld by die lodge betaal soos wat sy moes nie en soos wat ons toe gereël het, op die eerste aand nie. Op die derde dag toe sy ry, het ons verneem na die uitstaande betaling, waarop sy geantwoord het dit aan Lekkeslaap betaal is, maar geen bewyse kon verskaf word nie. Sover die seun aangaan, sou sy my laat weet het of hy gaan slaap en moes dan R150.00 betaal. Dit is later bevestig dat die balans wel betaal is, asook die seun se verblyf. Ons is 100m van die woonstelle af en die gas kon gerus vir ons gebel of ge-SMS het, en ons sou eetgerei gebring het vir haar seun. Omdat daar nie vooraf vir hom betaal is nie, het ons aangeneem dat hy nie gaan oorslaap nie.

Ebenezer Country Lodge
Maryke E - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke E

Pragtig!

Was heerlik! Mense baie vriendelik, en 'n pragtige plek!

Ansie K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie K

Baie rustige en billike verblyf.

Ons sal verseker weer volgende jaar gebruik maak van Ebenezer se vriendelike gasvryheid en billike tariewe vir oorslaap.

Bernard H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard H

The accomodation was clean and comfortable and we really enjoyed our stay.

Wikus and Magdelina made us very welcome and were very helpful regarding places to visit in the area.

Geani K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geani K

Ongelooflike sonopkoms!

Baie lekker gebly, rustige atmosfeer, netjies en gemaklik.

Hester S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Aangenaam!

Baie vriendelike ontvangs; dit laat mens sommer dadelik tuis voel. Verblyf is netjies en die omgewing is "awesome". Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Anika D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika D

Ons het dit baie geniet.

Vriendelike diens. Rustige omgewing. Baie goeie waarde vir geld.

John G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Ongelukkig net te kort. Het slegs een nag oorgebly.

Die rustigheid en stilte was opvallend. 'n Baie mooi omgewing en area; goed omhein. Sal graag weer daar oorbly.

Maria B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B

Aangenaam. Beveel aan dat basiese TV in die kamer moet wees.

Omgewing is baie mooi en die eenheid self is baie netjies, skoon en goed toegerus.

Werner V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Dit was baie rustig.

Die verblyf was baie netjies en heeltemal voldoende. Skoon handdoeke en komberse was ook tot ons beskikking gestel. Ek sal wel aanraai dat koffie, suiker en tee verskaf word, veral as 'n mens net een nag oorslaap en nie jou eie kos wil saamvat nie, sienende dat die naaste winkel 'n goeie halfuur se ry daarvanaf is. Dit was baie lekker gewees met fantastiese tuine en grasperke.

Neil D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil D

Wish we could have stayed longer

Lovely place.

Bets V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bets V

Baie lekker!

Verblyf was lekker, ongelukkig was ons nie bewus dat daar nie 'n ketel of enige kastrolle beskikbaar was nie.

Engela M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela M

Lekker rustig, pragtige tuine, gasvry en vriendelik

Baie lekker gekuier. sal aanbeveel

Theuns G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns G

Fit for purpose with a spectacular sunrise and sunset view.

Sien die sterre hieronder.

Maria Gabriella T - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria Gabriella T

Good location for a stop over during a transfer

Not easy to find a nearby restaurant for dinner, as location is quite isolated.

Karina J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karina J

Pragtige tuine en baie stil en rustig!

Lekker gebly!

Nicolaas B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolaas B

Goed gewerk vir die een nag se verblyf wat ons dit voor benodig het.

Hulle kan doen met n Televisie in die kamer, n swembad en n speel area(jungle gym) vir kinders sal baie welkom wees.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier-pad, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MmM3YjZjLTcwZDItNGRmMC1iN2I4LTEyZGUyYzE2N2M1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 Kromrivier Road Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.813703292447 27.390595078468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang