Eclipse Fully Equipped Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 27, Eclipse-gebou, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eclipse Fully Equipped Studio is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige Eclipse-gebou wat in die hartjie van Groenpunt geleë is. Dit is naby die V&A Waterfront, KIKS, die stadion, winkels, restaurante, die promenade en die middestad.
Dié ateljeewoonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg plek in die kaste, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien-tuimdeldroër en 'n koffiemasjien toegerus. Die eet- en sitarea is mooi versier met moderne kuns en hier kan gaste 'n boek op die boekrak kies en rustig sit en lees. Daar is WiFi en 'n Android TV-boks.
Die Eclipse-gebou het 24 uur-sekuriteit in die voorportaal, elektriese heinings en sekuriteitskameras. Kelderparkeerplek word voorsien en toegang word beheer met 'n afstandbeheer. Verder spog die gebou met 'n gemeenskaplike swembad voor die gebou.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Josephine Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofweg 27, Eclipse-gebou, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Eclipse Fully Equipped Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 27, Eclipse-gebou, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang