Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ecotel OR Tambo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Hafida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 23 resensies vir Ecotel OR Tambo
Netheid
3.4/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Pierre E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre E

Baie lekker en vriendelike personeel wat baie behulpsaam is.

Ja, dankie, dit was rustig.

Hannetjie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie V

Rustige oornagplek.

Gerieflik naby OR Tambo lughawe. Inkopiesentrum baie naby. Skoon beddegoed. Vriendelike, behulpsame personeel.

Pierre M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre M

Kuier nog steeds.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en die lekker bed vir 'n mooi lyf. Ek bly vir 'n hele week daar vir werk. Een voorstel is om 'n klein bar yskassie te voorsien.

Nonhlanhla S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nonhlanhla S

We had a pleasant stay.

Can there be bar fridges in the rooms to keep our beverages, please? Otherwise, everything was great.

Marthie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie J

Well situated close to OR Tambo. Well priced.

Friendly welcome from the staff on duty. The staff were very polite and helpful. Not a very good neighbourhood where it is situated, but very good security measures are in place. We felt safe. Well situated, only a 10min Uber drive to OR Tambo.

Tessa B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa B

Lekker gebly met 'n bietjie slegte kultuur.

Ons het lekker gebly. Wat wel nie aangenaam was nie. 4:00 in die oggend speel die nagstaf by ontvangs hulle musiek so hard op hul foon dat dit weergalm tot in jou kamer en ons wakker maak. Die musiek word ook nie sag gesit as mens met die dame praat om uit te boek nie. Dit voel vir my asof daar aandag kortkom, want dit skep 'n slegte beeld.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Karien P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karien P

Oornagverblyf tussen reise.

Baie basiese akkommodasie wat voldoende sou wees vir 'n vinnige oornag of kort rustydjie tussen vlugte. Die toestand van die bedlampie se bedrading was effens kommerwekkend, en daar was klein vlekke op van die beddegoed. Daar was geen afstandbeheer vir die televisie nie, ook geen waaier of verwarmer binne die kamer soos geadverteer nie. Prys is laag vir so naby aan die lughawe; jy kry waarvoor jy betaal, maar daar was ook ander opsies binne die prysgleuf wat meer aangebied het. Die ontvangsdames was vreeslik oulik en baie behulpsaam, wat ons kort verblyf heelwat verbeter het.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jacques R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R

Net 'n vinnige oornag.

Vir die bedrag per nag kan mens nie 5-ster verwag nie, maar vir 'n vinnige oornag was dit perfek.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Dirk V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

Gekry waarvoor ek betaal het; skoon bed en badkamer.

Siende dat ek slegs oornag het, was die fasiliteit voldoende. Die ander gaste naby my kamer was egter baie raserig tot baie laat in die aand. Inboek het lank geneem omrede ek betaal het en die ontvangs nie die betaling kon opspoor volgens hulle rekords nie. Ontvangsdame was vas aan die slaap om 04:45 wat ongemak veroorsaak het om uit te boek.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elbe K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elbe K

Ideaal vir 'n vinnige oornag.

Die kamers het ongelukkig vreeslik na rook geruik en die bure het tot 2 uur geraas en hande geklap. Dit is ideaal vir 'n vinnige oornag met min geriewe.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mirna S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mirna S

Glad nie op standaard nie.

Ek sal Ecotel glad nie aanbeveel nie. Lyk redelik netjies van buite, maar sleg binne. Pleister dop van die mure af, alles verouderd en armsalig. Die bed se matras was seker 20 jaar oud en jy rol middel toe. Omgewing ook nie lekker nie.

Magdel D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Magdel D

Aaklig.

Dit was ongelooflik geraas met die ander gaste wat tot 12 uur in die aand geraas en geskree het. As jy 2 dae op 'n vliegtuig was, wil jy rus.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Rene J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene J

Diens vriendelik.

Dit sal net baie help indien die kamers voorsien is van 2 glase en koffie vir die volgende oggend.

Yolanda V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda V

Dit was wat ons verwag het.

Dit was netjies. Vriendelike ontvangs, al was dit laat in die aand. Net die aandete, wat ek aanneem vis was, het die hele hotel laat stink.

Charlton N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton N

Fantasties. Was die moeite werd.

Ek het my tydjie geniet geniet daar. Sal weer wil gaan.

Wilma P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma P

Die ontvangs by aankoms was vriendelik en flink.

As 'n alleenloper vir die spesifieke tydperk het ek die rustigheid geniet. Die personeel was vriendelik. Die logde vertoon netjies en veilig. Sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

Natachia N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Natachia N

Gevra vir bad nie stort, kokkerot op vloer, deur kon skaars sluit.

Gevra vir kamer met bad, het kamer gekry met stort.

Vanaf
Vanaf R429
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R429
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barbaraweg 319, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2b036c92d929e117bdc45b6ab641ef2ff357e764ffad1e91348959ee53753f8ac008794f09b773d80bd8f77281e48062951?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R429 per nag (plek vir 2) 23 5 1 4 319 Barbara Road Isando 1601 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.147805 28.200029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang