Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edelweiss B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 89 resensies vir Edelweiss B&B
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Pieter O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Gerieflike oornag stop in Gariep.

Netjies en goed geleë.

Barbara D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D

Vir oornag was dit aanvaarbaar.

Dit is baie veilig daar. Parkering is bietjie knap as daar meer as 1 kar is. Ja, ons het lekker gebly.

Altea V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altea V

Netjies, smaaklike ontbyt.

Ons het lekker gerus en 'n smaaklike ontbyt gehad.

James L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L

Beste van ons hele roete trip na die Wes-Kaap en terug.

Dit was baie aangenaam om in Afrikaans verwelkom te word. Baie goeie raad en inligting oor die omgewing en waar om te eet. Uitstekend toegeruste kamer met puik geriewe.

Frans P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans P

Uitstekend.

Het baie leke gebly en gekuier.

Gerrit D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit D

Alles was in orde.

Rustig, netjies en gemaklik.

Joleen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joleen S

Frustrerend oor die tydelike waterprobleem en die vuil.

Badkamergordyn en -reëling was vieslik vuil, en die stort was nie skoon nie. Daar was geen water toe ons aangekom het om 6nm nie, en toe ons om 7nm vertrek het, was daar steeds geen water nie.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Antoinette S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette S

Onprofessioneel en onvriendelik.

Die eienaar het nie van ons bespreking geweet nie, alhoewel ons dit bevestig het. Gevra of ons wel betaal het, ek moes bewys wys, ek is toe 'n alternatiewe kamer aangebied. Sal glad nie weer hier oorslaap nie.

Christiaan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Christiaan C

Was nie wat verwag was nie. As gereelde kliënt nie die standaard van die webtuiste nie.

Sal nie die plek aanbeveel nie. Geen privaatheid en afgeleefde geboue.

Charel B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Charel B

Was regtig nie beïndruk.

TV het nie gewerk nie. Waaier in die kamer het nie gewerk nie. Lugversorger het nie gewerk nie. Moet water eers aansit voordat mens water kan gebruik. Waaiers baie vol stof. Dubbelbedmatras was deurgele.

Frik V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Ons het 'n baie gasvrye ontvangs gehad en verblyf met goeie fasiliteite geniet.

Jammer vir die TV wat nie wou samewerking gee nie maar het dit ons nie regtig geaffekteer of ongelukkig gestem nie. Dankie vir goeie verblyf, ons sal u aanbeveel.

Jakkie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V

Aangename ervaring!

Sien sterre.

Ronel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Perfect.

Baie netjies en beskostigbare verblyf.

Heinrich V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Skoon, netjies, eenvoudig, veilig vir 'n aand se oorslaap.

Skoon, netjies, eenvoudig, al die basiese wat mens nodig en veilig in die dorp. Perfek vir 'n aand se oorslaap.

Jan O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Veilige omgewing wat goed geleë is om te oornag.

Die plekkie is goed geleë en ons het lekker geslaap, dankie. Die eienaar kan oorweeg om melk saam met die tee/koffie beskikbaar te maak.

Rick B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick B

Overnight stay while driving from Cape Town to.

The premises met our requirements, i.e. for an overnight stay.

Crystal C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal C

Gerieflik.

Nie te sleg nie, maar netheid sal help.

Max B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Max B

Disappointing, old and run-down.

The number we were given went straight to voicemail. Eventually a lady came and opened up. No prior warning about loadshedding times, no provisions to mitigate against it. Bedding not warm enough for the cold winter night. Fortunately, we had stuff of our own. Next morning, no kettle - and then the stove wouldn't work to heat water for coffee.

Joey G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joey G

Loadshedding het dit ongemaklik gemaak. Taamlik lawaai in die nag.

Ongemaklik tydens loadshedding met geen lig of water nie. Geen gastoerusting om water te kook nie. Ander mense het lawaai twee keer in die vroeë oggend. Ten spyte daarvan was die verblyf gemiddeld. Nuwe matras vir die dubbelbed sal 'n aanwins wees.

Chris O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris O

Was just a sleepover.

Was just a sleepover for one night.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Corna B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corna B

Baie koud gekry.

Beddegoed in die winter moet aangepas word, bv. winterslakens, dalk ekstra komberse of dalk elektriese komberse. Dis nie lekker om koud te slaap nie. So, ek wil nie sê ek beveel dit nie aan nie, maar so iets soos warm slaap maak 'n reuse verskil. Die bed en ontbyt advertensie is ook misleidend aangesien die ontbyt nie meer beskikbaar is nie.

Sadiya S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sadiya S

Was a little uncomfortable.

Mattress was broken, no air conditioner in bed and room only had 1 fan. I didn't like my stay.

Kobus P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus P

Baie sleg geslaap, matras ongemaklik.

Die bed se matras is regtig oud en baie ongemaklik, asook dit raas vreeslik en sal vervang moet word. Die ceiling fan in die kamer werk nie. Die ketel was vuil.

Vanessa D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa D

Ek sal dit nie aanbeveel nie.

Water was 'n probleem, die pomp het deur die nag, reg langs die kamervenster geraas, wat slaap baie moeilik gemaak het. Die veiligheidshek het nie 'n sleutel gehad nie.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Amanda N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda N

Teleurstellend.

Met aankoms was die eenheid vuil. Vorige besoekers se broodkrummels en suiker was nog op die kombuiskaste. Geen deur of gordyn by stort nie. Water was orals op die vloer. Die eenheid waarin ons geplaas was, was nie eers die eenheid wat ons bespreek het nie. Die TV-kanale werk nie. Die eerste vraag wat aan my gevra was van die eineaar - het julle vol betaal? Ja dame, ons het bespreek en betaal. Hoe vra jy so 'n vraag vir jou gaste as jy dit in die nota's het? Glad nie 'n vriendelike verwelkoming nie. Sal nie weer hier bespreek of enige iemand aanbeveel nie.

Mari P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mari P

Onnet en vuil, stank in die badkamer, miere in die yskas, adverteer as B&B - geen ontbyt.

Teleurstellend, walglik.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Riana S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riana S

Sleg, sleg, sleg

Ek is so teleurgesteld in ons ondervindig met lekkeslaap hierdie naweek dat ek nooit weer sal boek nie! Stuur julle mense uit om te gaan kyk na die plekke of vat julle die eienaar se woord? Iets het die vreeslikste geluide gemaak, geen werkende TV, vlermuise in die dak en die huis ruik na iets waaroor ek nie seker is nie! Dit was die slegste ondervinding. Daar is geen bord buite die huis vir aanduiding nie.

Cliff H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff H

Comfortable, clean and close to shops etc.

Toaster went faulty and was replaced quickly.

Jakobus Nicolaas M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus Nicolaas M

Lekker stil.

Geen klagtes. Dam het oorgeloop en was goed om dit te kan sien.

Barend J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend J

Baie vriendlike mense, baie skoon en netjiese plek.

Ek sal hulle beslis aanbeveel, en weer daar oornag.

Tyrone J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrone J

Baie lekker oornagverblyf.

Baie lekker oornagverblyf. Debbie het in die reën vir ons opgestaan om vir ons oop te maak. Enigste ding wat ek sou verander sou die matrasse gewees het. Verder was alles op sy plek en agtermekaar. Sal weer 'n draai daar kom maak as ek daar verby kom.

Sophia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia V

Pragtige, skoon akkommodasie.

Sien sterre.

Cara G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cara G

Dit was goeie oornag slaapplek.

Ons was vriendelik ontvang en die geriewe was netjies.

Hamilton X - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hamilton X

It was perfect, big family travellers.

Whole house was good for us.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerrit D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit D

Gerieflik.

Gerieflik, skoon en netjies.

Shelley R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shelley R

Basic and tidy.

The unit serves its purpose and the owner is friendly and accommodating. Bed not the most comfortable. Food was absolutely divine, highly recommend. Would've liked a more enclosed area for pets so they didn't keep visiting and bothering other guests.

Philisiwe S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philisiwe S

Had all the essentials.

The place had all the essentials.

Jean-pierre F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jean-pierre F

Is gehelp al was ons baie laat.

Weereens dankie dat julle ons so laat gehelp het.

Keith S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Keith S

Stayed 1 night on the way to Cape Town.

Advertised as a B&B, but there was no breakfast. The room was spacious and clean, but the ventilation was poor. Good bathroom. No water when there was load shedding.

Dawie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dawie S

Skoon en netjiese huis in die goeie ou Vrystaat.

Na heeldag op die pad kom ons tydens beurtkrag by ons oornagplek. Dit was nie ons gasvrou se skuld nie, maar geen moeite is gedoen om te sorg vir 'n alternatiewe lig nie. Sy het gesê die beurtkrag is net 2 ure wat toe 4 ure was sonder lopende water of 'n alternatief om water mee te kook of kos te maak. Ons moes haar bel om te vra vir 'n kers/lig. Miskien sal bietjie begeleiding help om van die plek 'n reuse sukses te maak, want al die potensiaal en regte kwaliteite is daar.

Helena C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helena C

Ek het slegs oorgeslaap en nie baie tyd spandeer nie.

Ek het slegs die nag oorgeslaap en nie baie tyd spandeer nie. Maar ek het geen klagtes nie.

Sonya Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonya Z

Dirty.

The bedding smelt bad and it was dirty.

Henk B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Vriendelike diens en ontvangs.

Puik, bekostigbare oornag-akkommodasie. Skoon, gerieflik en baie veilig. Sal Edelweiss vir seker aanbeveel.

Stefaans D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefaans D

Lekker geslaap, dankie.

Baie gerieflik, dankie.

Wiehahn D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehahn D

Gemaklike oornag-fasiliteit.

Baie gemaklike en rustige omgewing. Eenhede is effens aan die ou kant, maar is nog steeds baie skoon en netjies. Alhoewel dit nou nie die kamer is wat ek bespreek het nie, het ek nog steeds lekker geslaap en goed uitgerus.

Wynand E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand E

Oornagakkommodasie was aanvaarbaar.

Dit was OK. Bed moet vervang word. Bietjie oud.

Johan B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B

Very relaxed.

Friendly host, relaxed in the garden with an evening braai and beautiful stars.

Lara K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lara K

Goed geleë langs die N1 op pad Kaap toe en maklik bereikbaar. Goeie oornagstop.

Die gasvrou het vinnig reageer op die verblyf navrae en was beskikbaar met aankoms en het melk, koffie, tee en suiker verskaf. Aloe huisie was netjies en skoon met genoeg plek vir twee grootmense en twee kinders. Kombuisie was toegerus met die nodige vir 'n oornagstop. Ons twee hondjies was welkom.

Melissa R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa R

Good for an overnight stay.

Our host was really nice. Place is fine if you are just looking for an overnight stay.

Abraham V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham V

Relatiewe goeie ervaring, ten spyte van een of 2 goedjies wat pla.

Die huis wat ons gekry het is baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig het, jy voel veilig met die toesluithek, en met 'n relatiewe mooi uitsig by die voordeur uit. Kragpunte was die netheid oor die algemeen was nie fantasties nie, dit kom voor of daar net oppervlakkig skoongemaak word, daar was selfs goggas in die beddens. Die hooflugversorging werk nie lekker nie, en in die somerhitte is dit nogal nodig. Laastens die agtererf lyk nie of dit veel aandag kry nie, en is so bietjie 'n oogseer. 'n Belangrike positiewe punt is dat ons op die nippertjie ons verblyf verkort het, en dit was aanvaar sonder enige probleme, so die eienares is baie behulpsaam en akkommoderend.

Lorna C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lorna C

Disappointing.

Sliding door did not close properly and had to be left unlocked.

Jan M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan M

Baie warm gewees.

Lugreëling was buite werking en dit was verskriklik warm. Baie lekker ontbyt.

Zenadia G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zenadia G

An exercise in frustration and inconvenience.

There are frequent water shortages in the Gariep Dam area in general. There was no water during our stay, the bedding was not particularly clean or comfortable even after a long journey, and there was no outdoor lighting provided so using the communal braai was difficult. The pet-friendly concessions make up for it somewhat, but the overall state was nothing to write home about.

P B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
P B

Teleurstellend.

Die matrasse is vreeslik dun. Die kussings is so pap hulle kon netsowel nie daar gewees het nie. Die beddens se beddegoed het ook glad nie met mekaar gepas nie. Daar was 'n lessenaar in die kamer, maar geen stoel om by te sit nie. Die stort se deur mis 'n hele glaspaneel en veroorsaak dat die vloer van die kamer nat word van al die water wat uitspat. Die vloer was ook nie behoorlik gevee nie.

Tracy W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy W

Baie lekker gekuier.

Alles was soos ons dit wou hê.

Boudier C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boudier C

Bekostigbaar

Bekostigbare verblyf, al die nodige toebehore vir selfsorg. Lekker gebraai.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jurjen S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jurjen S

Was goed ontvang. Die res gemiddeld.

Dis 'n B&B, maar sonder ontbyt. Die vorige gaste het die skuifdeur beskadig. Daar is 'n nutsman ingeroep, die herstelwerk was slegs gedeeltelik suksesvol. Het met 'n oop deur geslaap, maar die omgewing is veilig. Alles gemiddeld.

Veronica S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Veronica S

Not happy.

No card machine. No TV. Not clean. Gives a previous tenant a key and we still inside.

Adele F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F

Baie netjies.

Baie skoon en goeie akkommodasie.

Sharon V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Great overnight travel stay.

A really easy and comfortable stop off while travelling across country. Lovely, comfortable and clean. Reasonably priced and very conveniently located.

Edelweiss B&B se terugvoer

Thank you for the positive review. You are welcome back at any time to visit again.

Edelweiss B&B
Lia C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia C

Baie aangenaam!

Baie goeie diens ontvang!

Edelweiss B&B se terugvoer

Baie dankie, Lia.

Edelweiss B&B
Lynette P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

A friendly welcome. Spacious and neat accommodation.

Debbie is a friendly host who made us feel welcome. The house we were given was very spacious. Neat, clean & quiet. Will return.

Edelweiss B&B se terugvoer

Thank you, you are most welcome.

Edelweiss B&B
Les W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Les W

Clean, but shabby. However, the rate charged was low.

Very reasonable cost made facilities acceptable.

Shirley R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley R

Eenvoudig, maar voldoende.

Ontvangs was ongemaklik aangesien 'n jong seun opleiding gekry het hoe om die gaste te ontvang. Ons rekening was ook nie op datum nie al het ons maande terug al via die webtuiste betaal het en die finale bedrag verlang was volgens ontvangs. Die blyplek is netjies en skoon, maar kort bietjie opknapping, soos bv. die tydskrifte van 2013 kan regtig weggegooi word. Dit sou ook darem lekker gewees het om bietjie melk, koffie en suiker te gehad het net om rustig 'n koffie te kan drink na die lang pad.

Joe V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Joe V

Onprofessioneel, ongerieflik, geen waarde vir geld.

Geen ontbyt, al was dit so geadverteer. Jong skoolseun alleen gelos by gastehuis. Kan nie gaste ontvang nie. Het ook nie die kamer gekry wat bespreek is nie. My advies, moet nie u geld hier mors nie. Akkommodasie was nie skoon nie, hare oral in badkamers.

Andries B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andries B

Baie teleurstellend, ons is nie geplaas in die eenheid waarvoor ons bespreek en voor betaal het nie en die gasvrou was ook nie beskikbaar by ons aankoms nie.

Ongelukkig baie swak. Ons het nie die eenheid gekry waarvoor ons betaal het nie en die gasvrou, Debbie, was ook nie beskikbaar met ons aankoms nie, ons het haar nooit gesien nie. Ons is deur 'n jong seun (10/11 jaar oud) ontvang en geplaas. Baie oulike seun en baie behulpsaam, maar al wat hy ons kon vertel is dat Debbie sy Ouma is. Die plek is regtig nie op standaard nie en ons moes onder andere eers die kombuistoerusting weer was om dit te kon gebruik, omdat die vorige gaste dit vuil gebêre het. Ek het foto's beskikbaar van die swakhede/tekortkominge. Die indruk is gelaat dat Edelweiss soveel moontlik mense in druk in al wat 'n plekkie is om maksimum geld uit toeriste te maak. Ons is ook vooraf ingelig dat hulle geen kaarte vir betaling aanvaar nie, slegs kontant en niemand werk meer met kontant nie omdat dit 'n groot risiko is, behalwe die waaghalsige wat met SARS wil bots. Ons kon darem wel op versoek 'n EFT doen.

Riekie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie M

Was a very nice stay.

Everything was in place and clean.

Louis G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G

Uitstekende gasvryheid en ideale plek om oor te slaap.

Debbie, die eienaar, was baie vriendelik en gasvry. Ons het saam gaan uiteet by 'n oord naby die Oranje-rivier. Ek is dankbaar dat ek so 'n lekker ruskans kon hê met sulke vriendelike, ingeligte mense. O ja, uitstekende ontbyt.

Maryke B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B

Voldoende.

Netjies met die nodige geriewe. Veilige parkering.

Glynes F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynes F

Gerieflik vir 'n oornagplekkie halfpad tussen Knysna en Johannesburg.

Ons het lekker geslaap en gerus by Edelweiss. Dis gerieflik genoeg vir 'n oornag net om jou kop neer te sit na 'n lang rit. Sou lekker gewees het om bietjie TV te kyk, maar nie 'n "deal breaker" nie.

Gertpj V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gertpj V

Rustig, maar warm.

Vriendelike diens en 'n heerlike ontbyt die oggend. Baie warm by aankoms, lugversorging amper 'n noodsaaklikheid.

Willem Johannes V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Johannes V

Vriendelike mense en 'n uitstekende ontbyt.

Sien sterre.

Schalk D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk D

Goed.

Ontvangs en verblyf was was reg vir prys.

Clive C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Clive C

Lekker gebly.

Net baie warm anders was dit baie lekker.

Henri B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Henri B

Onmoontlik om met eienaar/bestuur te kommunikeer.

Ons het vroeër opgedaag as beplan (12:00) en het na Edelwieiss gastehuis gegaan om te verneem of dit moontlik sou wees om vroeër in te trek. Ek het die voordeurklokkie 3 keer gelui sonder enige reaksie en die selfoonnommer soos verskaf 3 keer geskakel, met slegs 'n stemboodskap wat opgekom het. Ons het toe besluit om eers 'n paar inkopies te gaan doen en brandstof in te gooi. Teen 13:00 het ons weer 3 keer geskakel, weer na die gastehuis gery en steeds geen reaksie gekry nie. Dit was besonder warm by Gariepdam dié betrokke dag en ons het toe besluit om liewer die oorbly-opsie op te gee en deur te ry Pretoria toe.Ek is terdeë bewus daarvan dat die okkupasietyd vanaf 14:00 is, maar die minste wat ek verwag is dat dit moontlik sal wees om met die eienaar/bestuur te kan kommunikeer en daaroor onderhandel, wat nie moontlik was by Edelweiss nie. Ek verwag nie 'n terugbetaling nie, maar ek voel hulle swak diens t.o.v. gebrekkige, nee, afwesige, kommunikasie moet uitgewys word.

Danie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Lekker rustig gebly sonder enige steurings en tuis gevoel

Ons is baie vriendelik ontvang, die intekenproses vinnig afgehandel, kamers is saam nagegaan om te bepaal of ons tevrede is en daarna uitgelos na 'n kort gesprek oor fasiliteite in die omgewing. Die geriewe is goeie waarde vir geld asook die lekker ontbyt die volgende oggend.

Edelweiss B&B se terugvoer

Baie Dankie, ons het groot waardering vir vriendelike gaste wat by ons oorbly.

Ons sal altyd poog om te verander en verbeter.

Edelweiss B&B
Mark S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S

Good value for money.

Clean accommodation, friendly host and a good breakfast.

Julia H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julia H

Accommodating and friendly.

Lovely friendly and welcoming ladies. The room had everything we needed and the breakfast was a perfect variety and start to our day. Thank you.

Edelweiss B&B se terugvoer

Thank you for choosing Edelweiss B&B as your stop-over place, hope we will see you again on your next trip.

Edelweiss B&B
Katherine J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katherine J

Edelweiss B&B is a great overnight stop when travelling between the Cape and Gauteng.

Edelweiss B&B is a great overnight stop when travelling between the Cape and Gauteng.

Marisa K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa K

Net genoeg vir die lang pad.

Netjies met die nodige geriewe. Veilige parkering.

Hilton R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton R

Waarde vir geld.

Persoonlike aandag deur eienaars was goed. Eenheid was netjies en skoon en goed toegerus.

Kotie W - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kotie W

Vriendelike diens, rustige area.

Redelike goeie verblyf, rustige omgewing. Vriendelike ontvangs.

Edelweiss B&B se terugvoer

Desember is maar 'n baie besige tyd, en dis nie altyd moontlik om aan almal persoonlike aandag te gee nie. Maar wees verseker van ons konstante toegewydheid om die gerief van ons gaste te verseker. Daar word nou nuwe lugreelaars ge-installer om die volgende somer meer draaglik te maak.

Edelweiss B&B
Elzabe K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elzabe K

Oornag op pad Mosselbaai toe.

Die huis het nie vars geruik nie en die beddegoed was beslis nie skoon nie. Die ysblokkies in die yskas is baie lank terug daar geplaas. Sal nie weer van die huis gebruik maak vir oornagverblyf nie.

Edelweiss B&B se terugvoer

Daar is nie 'n manier dat lakens nie skoon was nie, ons laat nooit lakens op n bed bly waar ander geslaap het nie. Die plek kon dalk vir 'n tyd nie gebruik gewees het nie, vandaar moontlik 'n reuk van 'n plek wat toestaan, asook die ysbakkies wat lank staan.

Edelweiss B&B
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibekkiestraat 43, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlODVmZjQyLWQ2ODQtNGZhNi1iYTM5LTIzMmUwNTk0NTE3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 89 5 1 4 43 Rooibekkie Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.595546994896 25.493122632294
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang