Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 1 November 2024. Bespreekbaar tot 15 Sep 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Colchester-singel 20, Parklands, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden is 'n ruim selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die grondvloer van die eienaar se eiendom in Parklands geleë is, ideaal vir ontspannings- of sakereisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en kroegarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste 'n privaat patio met sitplek buite, 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek geniet. Die ligging van hierdie eenheid is naby winkelsentrums, restaurante en die strand. Hierdie eenheid het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Eden
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Oznur Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Colchester-singel 20, Parklands, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Colchester-singel 20, Parklands, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA863b48f6404c91c71de88b6b3493c548a03d1d2f61709199ffe35610b89ddba82654fb257a4c81e1bbc65eb1badfc3bc4ce4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 20 Colchester Crescent Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.8042494 18.4951403
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang