Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Safari Country House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 1202, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eden Safari Country House is in Marloth Park geleë, sowat 4 000 hektaar Afrika-bos. Dié reservaat is aangrensend aan die wêreldbekende Krugerwildtuin.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde badkamers het ook 'n stort, bad, toilet en wasbak. Al die kamers het toegang tot die stoep. Kwaliteit linne en handdoeke word ook voorsien.

Die huis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser vir gaste se gerief.

Daar is 'n sitkamer met gemaklike sitplek, TV met DStv, satelliet, ontvangs en 'n DVD-speler. Dit spog ook met 'n uitgebreide biblioteek vir gaste se insae.

Gaste het toegang tot 'n plonspoel en buitebraaigeriewe.

Daar is 'n hoë uitkykdek vanwaar gaste diere kan kyk wat verbygaan en 24-uur personeel beskikbaar op die perseel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel in toesluitmotorhuise.

Die aangrensende watergat bring diere tot by die drumpel. Die eiendom word gereeld deur sebras, kameelperde en 'n mangoosegesin besoek. Die voëllewe is skouspelagtig en voëlkyk kan vanaf die balkon gedoen word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Veronica F
Saam met vriende
5.0
Pragtig. Fantastiese verblyf en uitstekende diens.
Feb 2024
Danie M
Saam met vriende
5.0
Was uitstekend en bo verwagting mooi en lekker. Geriewe was meer as voldoende en gemaklik. Johnson, die helper, was uitstekend. Beveel Eden Safari Cou...
Sien meer
Jul 2023
Jan V
Besigheidsreis
4.8
Wonderlike bosveldgevoel en ontspanne na 'n dag se werk. Baie stylvol en gerieflik.
Aug 2023
Soene L
Gesin met tieners
4.8
Baie netjies huis met alles wat jy kan benodig. Huis is baie ruim, netjies en goed ingerig. Rossouw en Johnson gaan uit hulle pad uit om seker te maak...
Sien meer
Apr 2023
Annika P
Saam met vriende
4.4
'n Lekker rustige tyd in die bosveld. Ons het ons kuiertjie baie geniet. Die kliëntediens was uitstekend. Ek sal Eden Safari Country House vir enigeen...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rousseau Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Oribistraat 1202, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Eden Safari Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 1202, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd59e2deadfd53bc63210a26c91c6480c9747d3280fc1604bfa6cce8845a4fc70c7284c8fe9efa53870c4f821d81bc193721e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 53 5 1 5 1202 Oribi Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35804 31.76472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang