Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 125

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantlaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eden On The Bay 125 is 'n selfsorgwoonstel in die leefstylkompleks van Eden on the Bay, Big Bay. Die area is die perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende area besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet in die nabyheid geniet kan word.

Eden on the Bay is 'n leefstylkompleks wat oor die Grootbaaistrand met sy pragtige uitsig oor Tafelberg uitkyk. Die kompleks bied ook restaurante, kitskoswinkels en verskeie ander winkels.

Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, peulkoffiemasjien, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n driesitplekbank, 'n eensitplekbank en 'n platskerm-TV met Netflix het.

Die woonstel het 'n lieflike balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Die Eden on the Bay-kompleks bied 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien vir 1 voertuig.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 725

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cormorantlaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden On The Bay 125 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantlaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5ZWE2YmQ3LTIzNDAtNDQwYy05ZmNiLTkyMmRlMDNmM2VlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Cormorant Avenue Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.79214161479 18.457906041431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang