Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 250

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantlaan, Eden On The Bay, Big Bay, 7448, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden On The Bay 250 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, 'n voorstad wat geseën is met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en die perfekte bestemming vir diegene wat Kaapstad en die omliggende areas wil verken. Die goue strande is perfek vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry. Daar is ook ander doendinge binne maklike bereik soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet.

Eden on the Bay is 'n leefstyl-kompleks wat uitkyk oor Big Bay se strand en op Tafelberg. Die kompleks het ook verskeie restaurante, kitskoseetplekke en ander winkeltjies.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yslas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en die sitkamer het 'n gemaklike bank en platskerm-TV.

Die leefarea bied toegang tot die balkon met 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense, 2 buite-stoele, braaigeriewe en 'n berg- en see-uitsig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 771

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cormorantlaan, Eden On The Bay, Big Bay, 7448, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden On The Bay 250 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantlaan, Eden On The Bay, Big Bay, 7448, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf694b5b339f19daa99f9838adc552eb6db828ca62a0fbe564673be384f37bd0b284511ac21f031346273a89e845b7b0a2c2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Cormorant Avenue Eden On The Bay 7448 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7930213 18.4578323

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang