8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Lion Cachet Street, Colwyn Close, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Eden Rain is 'n ruim vakansiehuis op 'n veilige landgoed ongeveer 200 m van Dullstroom se middedorp af. Dit het 'n pizza-oond en 'n privaat tuin en is dus ideaal vir gesinne met honde.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Drie van die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar en twee van die badkamers is en suite. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n groot onderdakstoep met buitesitplek, 'n pizza-oond en draagbare braaigeriewe. Die huis het ook 'n ontspannende sonkamer met gemaklike sitplek en 'n dagbed. Dit is die perfekte plek vir 'n oggendkoffie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Dale Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 33 Lion Cachet Street, Colwyn Close, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Eden Rain het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Lion Cachet Street, Colwyn Close, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang