Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Rain

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lion Cachet-straat 33, Colwyn Close, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 650 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Eden Rain is 'n ruim vakansiehuis op 'n veilige landgoed ongeveer 200 m van Dullstroom se middedorp af. Dit het 'n pizza-oond en 'n privaat tuin en is dus ideaal vir gesinne met honde.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Drie van die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar en twee van die badkamers is en suite. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot onderdakstoep met buitesitplek, 'n pizza-oond en draagbare braaigeriewe. Die huis het ook 'n ontspannende sonkamer met gemaklike sitplek en 'n dagbed. Dit is die perfekte plek vir 'n oggendkoffie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bossie B
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly. Rustige area. Sien sterre.
Feb 2025
Hetta R
Saam met vriende
5.0
Skoon, rustig en baie ruim. Eden Rain is 'n netjiese skoon huis. Ruim genoeg vir 8 volwassenes. Heerlike rustige atmosfeer. Ideaal vir ontspannende we...
Sien meer
Des 2024
Liska P
Saam met vriende
5.0
Perfek vir 'n girls weekend! Baie lekker! Die huis is ruim en gemaklik en dit is lekker dat dit so naby alles is!
Aug 2024
Lizette P
Saam met vriende
5.0
Heerlik! Baie lekker gerieflike blyplek met alles wat ons nodig gehad het.
Jun 2024
Melissa K
4.8
Pragtig. Fantastiese huis. Gesellig, skoon, naby aan die winkels. Goed toegerus met alles wat jy nodig het.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Dale Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lion Cachet-straat 33, Colwyn Close, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Eden Rain het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lion Cachet-straat 33, Colwyn Close, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd683634a40cfd800e698a862aa58d9b241583670f33bf1f3cdae476d1b86e8ecb4094a6f3386064c49c1ffa0c731e8e2c970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 33 Lion Cachet Street Colwyn Close 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.419042974949 30.108886610451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang