Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Chalets

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Willemiena B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Rustig en ontspannend! Pragtige plek. Baie rustig. Aangename,vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Eden Chalets
Baie dankie Willemiena dit was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer. Vertrou ons sien julle sommer gou weer by Eden. Mooi dag Vriendelike groete Len en Sonette

Eugene N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2019

Baie aangenaam en vriendelik. Vriendelike diens en uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

René J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

'n Perfekte begin van ons vakansie! Naby die lughawe. Twee gesinne het jou plek geniet. Die swembad is klein, maar lekker. Die chalets is fantasties! Ons was 'n bietjie verbaas toe ons ontdek dat die restaurant gesluit is, maar ons het voordeel getrek uit die braaigeriewe. Die omliggende natuur is lekker en jy kom nie regtig agter dat jy naby die snelweg en die lughawe is nie. Wit blaasbokkies besoek die gebied in die nag. 'n Mens voel veilig hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Eden Chalets
Good day Rene Thank you for the lovely review and choosing Eden, it is sad that we could not personally meet you and your family, we were on a short breakaway, will make sure that the restaurant is open for our guests at all times in the future. Hope to see you again. Kind regards

Mnr Wesley V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Rustig en stil. Na 'n lang dag se reis was ons soos ou vriende ontvang. Len And Sonette was baie vriendelik en het selfs ons aandete na ons huisie gebring. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Eden Chalets
Baie dankie vir die pragtige boodskap ons waardeer dit opreg, altyd 'n voorreg om ons gaste gelukkig te sien. Geniet die dag Vriendelike groete

Sarona V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Wat 'n heerlike verrasing het ons hier ontvang, beslis my topbestemming vir Windhoek. Geleë sowat 16 km buite Windhoek en sowat 20 km vanaf Winhoek Lughawe, is dit baie sentraal en beslis die moeite werd om hier oor te bly. Vriendelikheid en netheid, asook ruim eenhede is uitstekende waarde vir geld. Met die grootste versameling papegaaie in Namibia en ander plaasdiere maak dit 'n unieke ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Eden Chalets
Goeie dag, Baie dankie vir jul pragtige resensie. Dit is altyd lekker om onse mense te kan akkomodeer en sulke lieflike gaste soos julle maak die lewe en harde werk elke dag die moeite werd. Hoop ons sien julle sommer gou weer in Namibia. Vriendelike groete, Len en Sonette

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Puik. 'n Baie netjiese gastehuis met 'n baie netjiese omgewing, wat bestuur word met besondere vriendelike en hulpvaardige personeel. Die kamers is besonder netjies en baie gasvry (voorsien met 'n yskassie wat koeldrank, bier en iets te ete bevat). Daar is 'n pragtige papegaaiboerdery waar besondere papegaaie besigtig kan word. Ons het twee verskillende nagte van die gashuis gebruik gemaak en die diens wat ons ontvang het, was met albei geleenthede van uitstaande gehalte. Ons het ook gebruik gemaak van hul aandetes wat puik was en met vrymoedigheid aanbeveel kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Eden Chalets
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Altyd aangenaam om sulke lieflike mense soos julle te kan akkomodeer. Vriendelike Groete, Len en Sonette

Lize R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Baie aangenaam. Fantasties verblyf en baie aangename eienaars. Was baie lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Eden Chalets
Baie dankie Lize ons waardeer jul review opreg, hoop ons sien julle weer in Namibia, dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkomodeer. Groete uit 'n lekker koue Windhoek.

Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Baie aangenaam. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Eden Chalets
Baie dankie Willie, hoop ons sien julle weer In Namibia. Vriendelike groete, Len en Sonette

Debbie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Pragtige plek. Ek en my vriendin het ontsettende goeie diens gekry en was verras oor die pragtige tuine, die hele opset is baie mooi en ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Eden Chalets
Baie baie dankie vir julle resensie, dit was 'n groot voorreg om julle te kon akkomodeer. Vriendelike groete

Johann W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2018

Ruim selfsorg verblyf naby Hosea Kutako-lughawe en Windhoek. Ruim selfsorg verblyf tussen Hosea Kutako-lughawe en Windhoek. Ons is hartlik ontvang en alles was in plek - 'n ideale plek om bietjie uit te rus na jou reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 13 Kapp's-plaas, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a893acaf27e913c3791cab0c9b42f217513968be1e74d7cc278b539cf6e6976beaeaf88012b0d249efbc9e7fdb550d2b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Plot 13 Kapp's Farm Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -22.546616 17.254227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang