Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edens Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Liza L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Wonderlik. Baie dankie. Dankie. Pragtig, netjies en skoon, fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Edens Guesthouse
Baie dankie vir die mooi kommentaar Liza. Ek is baie bly dat julle die naweek en jul verblyf by ons geniet het. Groete

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Very comfortable and well appointed. Hospitality was great and well organized, very pleasant stay thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

We had a wonderful 4 night stay. The owner even moved us into a more expensive flat for no extra charge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandile M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Amazing. The host is so amazing and caring, he makes you feel like family not just a guest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floyd B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Pleasant, clean and hospitable stay. The cottage was very clean and comfortable. There was a problem with the fridge door not closing properly, but a quick temporary fix using insulation tape worked. I had an operation at Westville hospital close by, and only stayed 2 nights of the 5, my wife was alone throughout and felt very safe. Mike was very helpful and hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mike
Edens Guesthouse
Thank you for the excellent review, Floyd. I wish you a speedy recovery. Best wishes. Regards, Mike. Edens Guesthouse

Arnau B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Goeie diens goeie mense. Sal vir seker my volgende trip daar bly. Baie netjies. Naby alles. Goeie mense goeie diens. Baie geniet en sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Edens Guesthouse
Baie dankie Arnau vir julle mooi boodskap. Dit was lekker om julle te leer ken. Beste wense.

Marike S
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Mooi, gemaklik en goed geleë, met 'n pragtige tuin. Ons het heerlik gebly. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was gemaklik en daar was alles wat ons nodig gehad het, plus 'n ongelooflike uitsig! Sal definitief weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Edens Guesthouse
Baie dankie, julle was sulke aangename gaste. Ons sien uit daarna om weer van julle te hoor.

Anneke K
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Baie aangenaam. Die selfsorgeenheid het alles gehad wat ’n mens mag benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne En Barbi W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Baie aangenaam, Mike was baie vriendelik en hulpvaardig. Negatiewe aspekte: Ons het sout- en peperpotjies verwag. Mike het dit op aanvraag voorsien. Vir selfsorg het ons verwag dat daar 'n plek sal wees om aan te sit vir maaltye. Die werkspasie in die kombuis is nie geskik as 'n eetplek nie, want die stoofplate is in die pad. Ongelukkig was daar nie WiFi-data beskikbaar nie as gevolg van die maatskappy wat blykbaar net die vorige dag onttrek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janet V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2020

Comfortable, friendly and clean Friendly reception, Very comfortable, clean and private. Safe for a lady traveling alone

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapel Place 6, Westville, Durban, 3629., KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA234b025a6cb9f9866cdb76a31ddec83eb90388247df2058d919aed0e3bd3c9168e8dd8510f9ac815c043a0add52d0e04d780?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 6 Chapel Place Westville 3629. KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.832894 30.926072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang