Eden's View Beachfront Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray-weg 80, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Eden's View Beachfront Apartment is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang en tuin, op die grondverdieping van die eienaar se perseel in Ramsgate geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin en die privaat tuiningang is net 30 m van die strand af.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea het sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank, 2 enkelbeddens en 'n dagbed vir 'n kleuter. Daar is ook 'n kroegarea, 'n slim-TV met Netflix, apps vir gaste om op hulle eie rekeninge stroom en gratis WiFi. 'n Omsetter is ook beskikbaar wat krag aan die TV, WiFi en 'n paar ligte tydens kragonderbrekings voorsien.
Die leefarea lei na 'n privaat, troeteldiervriendelike tuin wat vir klein honde geskik is. Daar is 'n stoep met braaigeriewe en buitesitplek. Hierdie verblyf het 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dit is ook net 'n entjie se ry vanaf Ramsgate se hoofstrand, geriefswinkels en gewilde gholfbane, soos Southbroom, San Lameer en Wild Coast.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
2 x Kinderbed vir 1
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hanani Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Ray-weg 80, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden's View Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray-weg 80, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang