Edenvale Guest House
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en die kombuisie is met 'n klein yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Elke kamer het 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar. Die skakelkamers het ook 'n deur tussen die kamers wat op versoek oopgesluit kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n klein yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster en 'n ketel insluit.
Huisreëls
Gekookte of vars ontbyte (om in jou eie tyd gaar te maak), en aandetes (op versoek) kan na jou deur gebring word, mits dit vooraf gereël word. Ontbyt- en middagetepakkies kan ook voorsien word mits vir vooraf gereël word
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en die kombuisie is met 'n klein yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Elke kamer het 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie en het 'n rugsteunwaterstelsel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n klein yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster en 'n ketel insluit.
Huisreëls
Gekookte of vars ontbyte (om in jou eie tyd gaar te maak), en aandetes (op versoek) kan na jou deur gebring word, mits dit vooraf gereël word. Ontbyt- en middagetepakkies kan ook voorsien word mits vir vooraf gereël word
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak en die kombuisie is met 'n klein yskas-vrieskas, tweeplaatstofie met 'n oondjie, 'n mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gekookte of vars ontbyte (om in jou eie tyd gaar te maak), en aandetes (op versoek) kan na jou deur gebring word, mits dit vooraf gereël word. Ontbyt- en middagetepakkies kan ook voorsien word mits vir vooraf gereël word
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Homestead-weg 4, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng