Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edgewater Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou-eiland 22, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Edgewater Loft is 'n pragtige selfsorg-solderwoonstel op dieselfde perseel waar die eienaar woonagtig is, in Thesen-eilande, Knysna, op 'n baie privaat hoekstaanplek met oorgenoeg parkeerplek.

Hierdie bekoorlike solderwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, wasser-droër, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Dit lei na 'n sitarea wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die skuifdeure van die sitkamer maak oop na die dek met 'n pragtige uitsig wat oor die waters uitkyk met sitplek buite, en 'n Weber-braai. Die suidekant van die dek verseker ure om rustig te visvang of in die son te ontspan, met 'n gazebo. Die drywende jetty verseker dat bootmanne in enige gety toegang daartoe sal kan kry, en gaste het toegang tot komplimentêre kano's.

Gaste het toegang tot 'n swembad (op reëling), en veilige parkeerplek op die perseel word aangebied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Bitou-eiland 22, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou-eiland 22, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd74847ae86cc162d002304fcc1efafe71170ee3c9b476e8a83082595a76162772ab9bf4542c6edc44b264000997aed2aff0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 22 Bitou Island Thesen Islands 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047046293775 23.052041300314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang